Seraglio-punt (Turks: Sarayburnu, Paleispunt) is ’n kaap wat die Goue Horing en die See van Marmara skei in Istanboel, Turkye. Die gebied is veral bekend vir die Topkapı-paleis en Gülhane-park. Dit is deel van die historiese gebiede van Istanboel wat sedert 1985 ’n Unesco-wêrelderfenisgebied is.[1]
Verwysings
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Sarayburnu