Saldanhaspeldekussing

Saldanhaspeldekussing
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Leucospermum
Spesie:
L. tomentosum
Binomiale naam
Leucospermum tomentosum
(Thunb.) R.Br., (1810)
Sinonieme
  • Leucadendron tomentosum Knight
  • Leucadendron tomentosum (Thunb.) Kuntze
  • Leucospermum ecklonii H.Buek ex Meisn.
  • Protea tomentosa Thunb.

Die Saldanhaspeldekussing (Leucospermum tomentosum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit in die Sandveld van Hopefield tot Bokbaai voorkom. Die struik word 75 cm hoog en tot 3 m in omtrek. Die struik dra blomme van Junie tot November.

In Engels staan dit as die Saldanha pincushion bekend.

Galery

Sien ook

Bronnelys

Eksterne skakels