Sabotasie

'n Gesaboteerde trein in Tunisië.
'n Gesaboteerde brug.

Sabotasie is 'n doelbewuste aksie om die posisie van 'n vyand te verswak. Sabotasie poog om die bestaande orde skade te berokken deur die verwoesting of vernietiging van infrastruktuur.

In teenstelling tot terrorisme word sabotasie slegs gebruik om materiële skade aan te rig sonder onskuldige slagoffers, maar dit word nie uitgesluit as die vernietiging van die doel kardinaal belangrik is nie.

As oorlogstaktiek

Tydens oorlog word die woord veral gebruik om aktiwiteite van 'n individu of groep te beskryf wat nie met die gewapende magte geassosieer word nie, maar wat tot die beskadig of vernietiging van 'n noodsaaklike vyandelike fasiliteit of die dood of beseer van persone lei. Gewoonlik word noodsaaklike geriewe, soos fabrieke, studamme, publieke dienste of bergplek as teiken vir sabotasie gesien, maar invloedryke persone in die vyand se bevelstruktuur kan ook geteiken word. Die belangrikste voorbeelde van sulke sabotasie is die gebeure van Black Tom-ontploffings and the Kingsland-ontploffing. Soos spioene, is saboteurs wat 'n militêre operasie in burgerlike klere of vyandelike uniforms agter vyandelike lyne voer, onderhewig aan vervolging en strafregtelike boetes in plaas van aanhouding as krygsgevangenes.[1][2] Dit is algemeen dat 'n regering wat aan bewind is tydens oorlog of ondersteuners van die oorlogsbeleid die term losweg teen teenstanders van die oorlog gebruik. Duitse nasionaliste het ook gepraat van binnelandse "rugsteek" wat hulle die verlies van die Eerste Wêreldoorlog gekos het.[3]

'n Moderne vorm van sabotasie is die verspreiding van sagteware wat bedoel is om spesifieke industriële stelsels te beskadig. Daar word beweer dat die Amerikaanse Central Intelligence Agency (CIA) 'n Siberiese pypleiding tydens die Koue Oorlog met behulp van inligting uit die Farewell Dossier gesaboteer het. 'n Meer onlangse geval is die Stuxnet-rekenaarwurm, wat ontwerp is om spesifieke soorte industriële toerusting subtiel te besmet en te beskadig. Op grond van die toerusting wat geteiken is en die ligging van besmette masjiene, meen veiligheidskenners dat dit 'n aanval op die Iraanse kernprogram deur die Verenigde State, Israel of, volgens die sommige nuusberigte, selfs Rusland was.[4]

Sabotasie, goed gedoen, is inherent moeilik om op te spoor en is moeilik om na die oorsprong daarvan op te spoor. Tydens die Tweede Wêreldoorlog het die Amerikaanse Federale Buro vir Ondersoek (FBI) 19 649 gevalle van sabotasie ondersoek en die gevolgtrekking gekom dat die vyand nie een van hulle veroorsaak het nie.[5]

Volgens die Handleiding van die Kantoor vir Strategiese Dienste (OSS) se oorlogvoering verskil dit van hoogs tegniese grootskaalse aksies wat gedetailleerde beplanning en spesiaal opgeleide saboteurs verg, tot ontelbare eenvoudige handelinge wat gewone burger-saboteurs kan uitvoer. Eenvoudige sabotasie word op so 'n manier uitgevoer dat dit 'n minimum gevaar vir beserings, opsporing en vergelding inhou. Daar is twee hoofmetodes van sabotasie; fisiese vernietiging en die 'menslike element'. Alhoewel fisiese vernietiging as metode vanselfsprekend is, word die teikens daarvan genuanseer, wat die voorwerpe weerspieël waarop die saboteur normale en onopvallende toegang in die alledaagse lewe het. Die 'menslike element' is gebaseer op universele geleenthede om foutiewe besluite te neem, om 'n nie-samewerkende houding aan te neem en ander aan te spoor om ook te volg.[6]

Daar is baie voorbeelde van fisieke sabotasie in oorlogstyd. Een van die doeltreffendste gebruike van sabotasie is egter teen organisasies. Die OSS-handleiding bevat talle tegnieke onder die titel "Algemene ingryping met organisasies en produksie":

  • Indien moontlik, verwys alle sake na komitees vir 'verdere studie en oorweging'. Probeer om die komitees so groot as moontlik te maak - nooit minder as vyf nie
  • Identifiseer so gereeld moontlik irrelevante probleme vir aksie.
  • Stry oor die presiese bewoording van kommunikasie, notules, besluite.
  • In die uitdeel van werk; ken altyd eerstens die onbelangrike werk toe, ken belangrike werk aan die ondoeltreffende werkers met swak masjiene toe.
  • Dring aan op perfekte werk in betreklik onbelangrike produkte; stuur terug vir verfyning daardie met die minste foute . Keur ander goed met defekte dele waarvan die gebreke nie met die blote oog sigbaar is nie.
  • Om die moraal, en daarmee saam, die produksie te verlaag, wees aangenaam met die ondoeltreffende werkers; gee hulle onverdiende verhogings. Diskrimineer teen doeltreffende werkers; kla onregverdig oor hul werk.
  • Hou vergaderings wanneer meer kritieke werk gedoen moet word.
  • Vermenigvuldig prosedures en goedkeurings wat verband hou met die uitreik van instruksies, die betaal van tjeks, ensovoorts. Kyk dat meerdere mense alles moet goedkeur waar net een dit sou kon doen.
  • Versprei ontstellende gerugte wat soos binne-inligting klink.

Uit die afdeling, 'Algemene metodes om moraal te verlaag en verwarring te skep', kom die volgende tipiese eenvoudige, sabotasie-advies: 'tree dom op.'[7]

Verwysings

  1. Wilbur Redington Miller (29 Junie 2012). The Social History of Crime and Punishment in America: An Encyclopedia. SAGE Publications. p. 186. ISBN 978-0-7618-6137-9.
  2. David Churchman (9 Mei 2013). Why We Fight: The Origins, Nature, and Management of Human Conflict. University Press of America. p. 186. ISBN 978-0-7618-6137-9.
  3. Dokumentarfilm.com Geargiveer 26 Februarie 2006 op Wayback Machine
  4. Markoff, John, "Malware Aimed at Iran Hit Five Sites, Report Says", New York Times, 13 Februarie 2011, bl. 15.
  5. Marrin, Albert (1985). The Secret Armies : Spies, Counterspies, and Saboteurs in World War II. New York: Atheneum. p. 37. ISBN 0-689-31165-6.
  6. "Office of Strategic Services Simple Sabotage Manuel" (PDF). 17 Januarie 1944. pp. 1–2. Besoek op 24 Maart 2012.
  7. "Office of Strategic Services Simple Sabotage Manuel" (PDF). 17 Januarie 1944. pp. 28–31. Besoek op 24 Maart 2012.

Sien ook

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Read other articles:

2017 video gameYonder: The Cloud Catcher ChroniclesDeveloper(s)Prideful SlothPublisher(s)WW: Prideful SlothWW: Merge Games (Physical)JP: Nippon Ichi Software (Physical)Designer(s)Cheryl VanceEngineUnity[1]Platform(s)PlayStation 4PlayStation 5Microsoft WindowsNintendo SwitchXbox OneXbox Series X/SReleasePlayStation 4, Microsoft Windows18 July 2017Nintendo Switch17 May 2018Xbox One27 February 2019PlayStation 527 July 2021Xbox Series X/S5 August 2021Genre(s)AdventureMode(s)Single-player...

 

Abdulaziz bin Abdullah beralih ke halaman ini. Untuk Mufti Agung Arab Saudi, lihat Abdulaziz Alu Syaikh. Abdulaziz bin Abdullah Al SaudAbdulaziz bin Abdullah di London, Desember 2014Menteri Luar NegeriMasa Jabatan22 July 2011 — April 2015 MonarchAbdullahSalmanPerdana menteriRaja AbdullahRaja Salman Informasi pribadiKelahiran27 Oktober 1962 (umur 61)RiyadhWangsaWangsa SaudNama lengkapAbdulaziz bin Abdullah bin Abdulaziz Al SaudAyahRaja AbdullahIbuAida FustuqPasanganAbeer bint Turki...

 

Renang padaPekan Olahraga Nasional XIX Gaya bebas 50 m putra putri 100 m putra putri 200 m putra putri 400 m putra putri 800 m putra putri 1500 m putra putri Gaya punggung 50 m putra putri 100 m putra putri 200 m putra putri Gaya dada 50 m putra putri 100 m putra putri 200 m putra putri Gaya kupu-kupu 50 m putra putri 100 m putra putri 200 m putra putri Gaya ganti perorangan 200 m putra putri 400 m putra putri Gaya bebas estafet 4×100 m putra putri 4×200 m putra putri Gaya ganti estafet 4�...

Tupolev Tu-160 Beliey Lebed atau Angsa Putih(Rusia: Туполев Ту-160, Nama NATO: Blackjack) adalah pesawat pembom supersonik sayap rendah (low wing) dengan sayap sweep variabel yang dirancang oleh Tupolev pada tahun 1980. Pesawat ini dioperasikan oleh Angkatan Udara Rusia, dengan jumlah pesawat sebanyak 16 unit. Pesawat ini merupakan yang terbesar dalam sejarah penerbangan militer, untuk kategori pesawat supersonik dan pesawat dengan sayap geometri variabel. Pesawat ini juga merupakan...

 

Tsing Yi Bamboo Theatre in 2023 Tsing Yi Bamboo TheatreTraditional Chinese青衣戲棚Simplified Chinese青衣戏棚TranscriptionsStandard MandarinHanyu PinyinQīngyī Xì PéngYue: CantoneseJyutpingcing1 ji1 hei3 paang4 Tsing Yi Bamboo Theatre (Chinese: 青衣戲棚) is an annual large-scale traditional Cantonese festival held in Hong Kong with a temporary built theatre which made with bamboos. It is located in Fung Shue Wo Road Football Field, which is next to Municipal Service Bu...

 

Kollektivarbeit von Eduard Bendemann, Theodor Hildebrandt, Julius Hübner, Wilhelm von Schadow, e Karl Ferdinand Sohn. - La famiglia Bendemann e i suoi amici), (1830-31) La Scuola di Düsseldorf o Scuola di pittura di Düsseldorf fu costituita da un gruppo di pittori che avevano insegnato o studiato all'Accademia di Düsseldorf (Kunstakademie Düsseldorf) tra gli anni 1830 - 1840 sotto la direzione del pittore Wilhelm von Schadow. L'identificazione del movimento si estese nell'arco temporale ...

Mappa del Rhins of Galloway Il Rhins of Galloway (anche noto come The Rhins; in gaelico scozzese: Na Rannaibh [1]) è una penisola a forma di martello sita nell'area di Dumfries and Galloway in Scozia. Lunga più di 40 km, da nord a sud, possiede la zona più meridionale della Scozia che è rappresentata dal Mull of Galloway. La città principale è Stranraer, sita alla sommità del Loch Ryan ed il villaggio più turistico è Portpatrick situato sulla costa occidentale. Geografia e clima...

 

Pour les articles homonymes, voir Croix (homonymie) et Croix de guerre. Croix de guerre 1914-1918 Avers Croix de guerre avec 4 citations (appartenant au Col. Brébant), avec une palme de bronze, une étoile de vermeil, une étoile d'argent et une étoile de bronze. Conditions Décerné par France Type Médaille Décerné pour Conduite exceptionnelle au cours de la Première Guerre mondiale Éligibilité Militaires ou assimilés Détails Statut Éteint Campagne Première Guerre mondiale Stati...

 

Шалфей обыкновенный Научная классификация Домен:ЭукариотыЦарство:РастенияКлада:Цветковые растенияКлада:ЭвдикотыКлада:СуперастеридыКлада:АстеридыКлада:ЛамиидыПорядок:ЯсноткоцветныеСемейство:ЯснотковыеРод:ШалфейВид:Шалфей обыкновенный Международное научное наз...

Award ceremony for American television 2nd Children's and Family Emmy AwardsDateDecember 16–17, 2023LocationWestin Bonaventure Hotel, Los AngelesPresented byNational Academy of Television Arts and SciencesHosted byChristopher JacksonHighlightsMost awardsLost Ollie, Moon Girl and Devil Dinosaur and Sesame Street (5)Most nominationsSesame Street (12)Outstanding Preschool SeriesSesame StreetOutstanding Children's or Family Viewing SeriesThe Muppets MayhemOutstanding Young Teen SeriesThe Crosso...

 

American book review magazine Kirkus redirects here. For the surname, see Kirkus (surname). Kirkus ReviewsEditorVirginia Kirkus (1933 – July 1962)CategoriesBook reviewsFrequencySemimonthlyPublisherVirginia Kirkus Bookshop Service, Virginia Kirkus Service, Inc. (from 1962), and others Kirkus Media, LLC (from 2010)First issueJanuary 1933; 91 years ago (1933-01)CountryUnited StatesBased inNew York City, New York, U.S.LanguageEnglishWebsitekirkusreviews.comISSN1948-7428 K...

 

Medaglia di Lorenzo il Magnifico Niccolò di Forzore Spinelli, detto anche Niccolò Fiorentino (Arezzo, 1430 – Firenze, 1514), è stato un medaglista italiano. Indice 1 Biografia 2 Bibliografia 3 Altri progetti 4 Collegamenti esterni Biografia Era pronipote del pittore Spinello Aretino. Fu attivo per lo più a Firenze, dove ebbe un numero imprecisato di imitatori. Visitò anche le Fiandre e la corte di Borgogna. Delle circa 150 medaglie riferibili al suo stile solo cinque sono firmate e son...

Andrzej Iwan Nazionalità  Polonia Altezza 175 cm Calcio Ruolo centrocampista Termine carriera 1994 CarrieraGiovanili 1976Wanda Nowa Huta CracoviaSquadre di club1 1976-1985 Wisła Cracovia198 (69)1985-1988 Górnik Zabrze67 (21)1988-1989 Bochum30 (2)1989 Górnik Zabrze3 (0)1989-1991 Arīs Salonicco15 (2)1991-1992 Górnik Zabrze1 (0)1992-1993FC Azzurri? (?)1993-1994FC Pully? (?)1994Kuchnie Izdebnik? (?)Nazionale 1978-1987 Polonia29 (11)Palmarès  Mondial...

 

Artikel ini perlu diwikifikasi agar memenuhi standar kualitas Wikipedia. Anda dapat memberikan bantuan berupa penambahan pranala dalam, atau dengan merapikan tata letak dari artikel ini. Untuk keterangan lebih lanjut, klik [tampil] di bagian kanan. Mengganti markah HTML dengan markah wiki bila dimungkinkan. Tambahkan pranala wiki. Bila dirasa perlu, buatlah pautan ke artikel wiki lainnya dengan cara menambahkan [[ dan ]] pada kata yang bersangkutan (lihat WP:LINK untuk keterangan lebih lanjut...

 

American company Sanmina CorporationCompany typePublicTraded asNasdaq: SANMS&P 600 componentIndustryElectronics Manufacturing ServicesFounded1980; 44 years ago (1980)FounderMilan MandarićHeadquartersSan Jose, California, U.S.Key peopleJure Sola (Chairman and CEO) [1]Revenue US$7.89 billion (2022)Operating income US$368 million (2022)Net income US$256 million (2022)Total assets US$4.86 billion (2022)Total equity US$1.86 million (2022)Number of employeesc....

Christian organization This article needs to be updated. Please help update this article to reflect recent events or newly available information. (April 2015) Christian Coalition of AmericaAbbreviationCCAFounded30 April 1987 (37 years ago) (1987-04-30)[1]FounderMarion Gordon Pat RobertsonTypenonprofitTax ID no. 75-2372537Legal status501(c)(4)[2]LocationNorth Charleston, SC, US[2]PresidentRoberta Combs[3]SecretaryDrew McKissick[2]Finance di...

 

Computational method This article is about factorization algorithms. For paper-and-pencil methods, see Factorization § Polynomials. In mathematics and computer algebra, factorization of polynomials or polynomial factorization expresses a polynomial with coefficients in a given field or in the integers as the product of irreducible factors with coefficients in the same domain. Polynomial factorization is one of the fundamental components of computer algebra systems. The first polynomial ...

 

Japanese manga series UltramanCover of volume 1GenreScience fiction[1]Superhero[2]Tokusatsu[3]Created byTsuburaya Productions MangaWritten byEiichi ShimizuIllustrated byTomohiro ShimoguchiPublished byHero's Inc.English publisherNA: Viz MediaMagazineMonthly Hero's (October 1, 2011 – October 30, 2020)Comiplex (November 27, 2020 – present)DemographicSeinenOriginal runOctober 1, 2011 – presentVolumes19 (List of volumes) Original net animationDirec...

دار نشر جامعة شيكاغوالشعارمعلومات عامةالبلد  الولايات المتحدةالتأسيس 1891النوع دار نشر جامعية — شركة لنشر الكتب المقر الرئيسي شيكاغوموقع الويب الموقع الرسميالمنظومة الاقتصاديةالشركة الأم جامعة شيكاغونوع المنشورات كتاب، دورية أكاديميةأهم الشخصياتالمالك جامعة شيكاغ�...

 

Pesta Olahraga Difabel Asia 20182018 Asian Para GamesLogo Asian Para Games 2018Tuan rumahJakarta dan Palembang IndonesiaMotoThe Inspiring Spirit and Energy of Asia(Bahasa Indonesia: Semangat Inspirasi dan Energi Asia)Jumlah negara43Jumlah atlet2.762[1]Jumlah disiplin522 nomor pertandingan dalam 18 cabang olahraga(506 medali dan 16 non-medali)[2][3]Upacara pembukaan6 Oktober 2018 (2018-10-06)Upacara penutupan13 Oktober 2018 (2018-10-13)Dibuka olehJoko Wid...