Reg

Regstelsels van die wêreld.[1]

Die reg is al die reëls in 'n samelewing wat deur bevoegde owerhede neergelê is om die gedrag van en verhouding tussen regsubjekte te reguleer deur middel van strawwe wat daarop gemik is om afwykende gedrag en versteurde verhoudings reg te stel.

Daar bestaan verskille in die benadering tot regspleging in die Engelse wêreld en dié van kontinentale Europa. Die kontinentale reg is hoofsaaklik gebaseer op gekodifiseerde reg, wat beteken dat die grootste deel van die reg vasgelê is in die wet ("Statutêre reg"). Die regter word hier tradisioneel gesien as die persoon wat die teks van die wet interpreteer en toepas, maar self maak hy geen regsreëls nie. Dit staan in teenstelling met die Engelse reg waar die regspraak ook bydra tot die skep van regspresedente en sodoende bydra tot die regstelsel – 'n stelsel wat bekend staan as die "gemenereg"-stelsel.

Kodifisering van die reg

Reg is die formele kodifisering van gebruike wat aanvaarding as die afdwingbare norm in 'n samelewing bereik het. Hierdie aanvaarding word in die moderne samelewing versnel deur die bestaan van wetgewende liggame wat hul ten doel stel om die wette toe te pas.

Die kodifisering van die wet behels die wetgewing en regulasies van statute asook die bylê van geskilpunte. In die privaatregstelsel is die kodifisering 'n poging om die wet volgens fundamentele etiese beginsels te struktureer om sodoende 'n gevoel van orde en eenvoud te skep waar elke lid van die samelewing die wet kan verstaan en nie net die universiteitsopgeleide regsgeleerdes nie. Om die wet in eenvoudige en verstaanbare taal neer te skryf sodat die leek, sonder enige spesiale onderrig, dit kan verstaan, is die enigste manier waarop redelikerwys van mense verwag kan word om dit te gehoorsaam. Dan sal diegene wat die regsewewig versteur, dit aanvaar as hulle die gevolge van hulle dade moet dra.

Bogenoemde oorvleuel met die idee van 'n formele sosiale regstaal soos verstaan word in etiek. Dit mag dalk verstaanbaar wees vir die opgevoede leek maar dalk nie vir Jan Alleman nie. Dit mag byvoorbeeld makliker wees om die idee van presedent (sien ook stare decisis) te verduidelik as die begrip van die redelike persoon, maar dit is baie moeiliker om te verduidelik waarom presedent regverdig is teenoor 'n persoon sonder hoër onderwysopleiding.

Verdere bespreking

Die meeste wette en regstelsels — in die Westerse wêreld — is grootliks dieselfde ten opsigte van die kerntemas, wat spruit uit soortgelyke waardes en sosiale, ekonomiese en politieke omstandighede, en verskil minder in wese as in die tegniese terminologie en prosedures wat gebruik word.

Een van die fundamentele ooreenkomste tussen die verskillende regstelsels is dat vir die wet om algemeen aanvaar en nagekom te word, dit openbaar, effektief en geldig moet wees in die sin dat dit beskikbaar moet wees vir die gewone burger in plekke of middelle waarvan hy kennis dra. Verder moet daar maniere wees om die toepassing daarvan te verseker en moet dit deur middel van 'n formele prosedure deur 'n erkende gesaghebbende instansie uitgereik word.

In die konteks van die meeste regstelsels word wette uitgevaardig deur die prosesse van grondwet stigting, grondwet veranderinge, wetgewing, uitvoerende gesagsbevel, regulasies en hofbeslissing; binne gemeneregsgebiede speel laasgenoemde 'n belangrike rol in die vaslegging van addisionele wetlike regulasies.

"De facto"-wette kan egter ook ontstaan deur gebruike en tradisies. (Sien Gewoontereg; Anargiese reg.)

Die reg het ook 'n antropologiese dimensie. Om 'n regskultuur te hê, moet mense in 'n samelewing leef waar 'n regering bestaan wie se gesag moeilik is om te vermy en wat algemeen as wettig erken word. Mense sien af van weerwraak en eierigting en kies eerder om hulle griewe voor die regering en sy agente vir beslegting te bring en vertrou dat die strawwe dienooreenkomstig afgedwing sal word.

Hierdie gedrag staan in kontras met 'n kultuur van eer, waar respek vir mense en groepe spruit uit die vrees vir wraak wat hulle, buite verhouding met die oortreding, kan neem as hulle persoon, eiendom of regte nie gerespekteer word nie. 'n Regskultuur moet onderhou word. Dikwels word die kultuur ondermyn deur 'n afnemende respek vir die reg, hetsy deur 'n swak regering wat nie in staat is om sy gesag uit te oefen nie, of deur die swaar las van 'n poging om gedrag te verbied wat algemeen in 'n kultuur of sub-kultuur voorkom. Wanneer die regskultuur dan agteruitgaan, bestaan daar die sterk moontlikheid dat 'n kultuur gebaseer op eer sal ontstaan om dié se plek in te neem.

Daar is verskeie onderskeibare wette en regstradisies en elke regsgebied het sy eie stel wette en regstelsel. Individueel gekodifiseerde wette staan bekend as statute en die versameling van wette wat op 'n onderwerp van toepassing is en sy oorsprong in een bron het, word gewoonlik deur 'n spesifieke verwysing aangedui. (Bv. Romeinse reg, Gemenereg en Kriminele reg.

Vertakkinge van die reg

Wat hier volg is nie 'n omvattende lys nie.

  • Administratiefreg verwys na die versameling wette wat die burokratiese- en bestuursprosedures van 'n regsgebied beheer en word geadministreer deur die uitvoerende gesag van 'n staat; eerder as deur die wetgewende gesag (indien die gesag geskei is in terme van die trias politica leerstuk, in daardie regsgebied). Hierdie vertakking reguleer internasionale handel, vervaardiging, besoedeling, belasting en so meer. Dit word somtyds gesien as 'n onderafdeling van burgerlike reg en word ook publieke reg genoem aangesien dit bemoeid is met die regulering van openbare instansies.
  • Gewysdes of presedente (hofuitsprake) reguleer hoe wette verstaan moet word deur middel van presedentskepping. Gewysdes word deur regsgeleerdes geïnterpreteer om die presidente wat in hofuitsprake geskep word en wat in die reg nagevolg gaan word, af te lei. Die primêre bron van gewysdes is die hooggeregshof.
  • Privaatreg reguleer die verhoudinge tussen regsubjekte en kan die staat insluit. Voorbeelde sluitend in kontrakteen eise. Ingevolge die privaatreg kan 'n persoon wie se regte geskend is, genoegdoening van 'n ander party eis. Waar geldelike skadevergoeding ontoereikend blyk te wees, mag 'n siviele hof ander remedies beskikbaar stel, soos om iemand te verbied om iets te doen of deur iemand se wetlike status formeel te verander (bv; skeisake).
  • Kommersiële reg, dikwels beskou as deel van privaatreg dek besigheids- en handelsverhoudinge insluitende verkope en besigheidsentiteite.
  • Gemenereg is afgelei van die Angel-Saksiese gewoontereg en is byvoorbeeld deur die eeue heen in Engelse howe ontwikkel en word ook regter-gemaakte wette genoem omdat die besluite van regters swaar beïnvloed word en somtyds selfs die gebind word deur die presedente wat deur regters in voorafgaande beslissings oor verwante aangeleenthede gemaak is.
  • Strafreg is die versameling wette wat strafmaatreëls deur de regering reguleer (soos gevangenisskap en/of boetes) as vergelding vir misdade wat teen die sosiale orde gepleeg is.
  • Internasionale reg beheer die verhoudinge tussen state of tussen burgers van verskillende state of internasionale organisasies. Die primêre bronne hier is gewoontereg en verdrae.
  • Prosesreg is die reëls en regulasies wat in 'n regstelsel gevind word wat toegang tot regsinstansies soos die howe reguleer, insluitende die indien van private regsgedinge. Die behandeling van verweerders en veroordeeldes deur die openbare, kriminele regstelsel. Sake soos arrestasies, bewyse, geregtelike opdragte en pleidooie word deur die wette afgedwing.
  • Sien verder ook die Bronne van die Suid-Afrikaanse Reg.

Wetlike onderwerpe

AdministratiefregBurgerregte – Kommersiële reg – GewoonteregKontrakte – Grondwetlike reg – Koöperatiewe reg – Kriminele reg – Verkiesingsreg – Omgewingsreg – Billikheidsreg – Bewyse – Gesinsreg – Menseregte – Immigrasie – Intellektuele Goederereg – Agentskap – Arbeidswet – Militêre reg – Regspleging – Privaatreg – Eiendomsreg – Openbare gesondheidswet – Belastingwetgewing – Trusts en boedels – Kuberwet – Waterwet

Verwysings

  1. Alphabetical Index of the 192 United Nations Member States and Corresponding Legal Systems, Website of the Faculty of Law of the University of Ottawa

Verdere leeswerk

  • Cheyenne Way: Conflict & Case Law in Primitive Jurisprudence, Karl N. Llewellyn and E. Adamson Hoebel, University of Oklahoma Press, 1983, trade paperback, 374 pages, ISBN 0-8061-1855-5
  • The Bilingual LSP Dictionary. Principles and Practice for Legal language, Sandro Nielsen, Gunter Narr Verlag 1994.
  • Ander boeke deur Karl N. Llewellyn[dooie skakel]

Eksterne skakels

Read other articles:

Graeme Lowdon Graeme Paul Lowdon (lahir 23 April 1965)[1] adalah pengusaha Inggris. Dia pernah menjabat sebagai chief executive officer dari tim Formula Satu Virgin dan Marussia. Berasal dari Corbridge, Lowdon dibesarkan di Stocksfield.[2] Ia memperoleh gelar sarjana dan magister di bidang teknik mesin di Universitas Sheffield, serta gelar MBA dari Universitas Newcastle.[3] Awalnya dia bekerja di industri listrik di utara Inggris dan Singapura, sebelum bergabung dengan...

 

Konsulat Jenderal Republik Indonesia di HoustonConsulate General of the Republic of Indonesia in HoustonKoordinat29°43′43″N 95°34′07″W / 29.728480°N 95.568655°W / 29.728480; -95.568655Lokasi Houston, TexasAlamat10900 Richmond AvenueHouston, Texas 77042Yurisdiksi Daftar Alabama Arkansas Florida Georgia Kepulauan Virgin Amerika Serikat Louisiana Mississippi New Mexico Oklahoma Puerto Riko Tennessee Texas Konsul JenderalAndre Omer SiregarSitus webkemlu.go.id/h...

 

العلاقات الأذربيجانية القطرية أذربيجان قطر   أذربيجان   قطر تعديل مصدري - تعديل   العلاقات الأذربيجانية القطرية هي العلاقات الثنائية التي تجمع بين أذربيجان وقطر.[1][2][3][4][5] مقارنة بين البلدين هذه مقارنة عامة ومرجعية للدولتين: وجه المقارنة �...

This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Conceptual schema – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (September 2014) (Learn how and when to remove this template message) A conceptual schema or conceptual data model is a high-level description of informational needs underlying the design of a data...

 

Belgium vs Canada Matches in Group F of the 2022 FIFA World Cup took place from 23 November to 1 December 2022.[1] The group consisted of Belgium, Canada, Morocco and Croatia.[2] The top two teams, Morocco and Croatia, advanced to the round of 16, and later played against each other again in the third-place play-off game, with Croatia winning 2–1.[3][4] Morocco advanced to the knockout stage for the first time since 1986. By winning the group, they became th...

 

Football tournament 1919 South American Championship of NationsPosterTournament detailsHost countryBrazilDates11–29 MayTeams4 (from 1 confederation)Venue(s)1 (in 1 host city)Final positionsChampions Brazil (1st title)Runners-up UruguayThird place ArgentinaFourth place ChileTournament statisticsMatches played7Goals scored27 (3.86 per match)Top scorer(s) Arthur Friedenreich Neco (4 goals each)← 1917 1920 → International football competition ...

Town in West Sussex, England Human settlement in EnglandEast GrinsteadHigh StreetEast GrinsteadLocation within West SussexArea24.43 km2 (9.43 sq mi) [1]Population26,383 • Density980/km2 (2,500/sq mi)OS grid referenceTQ395385• London26 mi (42 km) NCivil parishEast GrinsteadDistrictMid SussexShire countyWest SussexRegionSouth EastCountryEnglandSovereign stateUnited KingdomPost townEAST GRINSTEADPostcode distr...

 

Questa voce sull'argomento contee dell'Illinois è solo un abbozzo. Contribuisci a migliorarla secondo le convenzioni di Wikipedia. Contea di PulaskiconteaLocalizzazioneStato Stati Uniti Stato federato Illinois AmministrazioneCapoluogoMound City Data di istituzione1843 TerritorioCoordinatedel capoluogo37°13′48″N 89°07′48″W / 37.23°N 89.13°W37.23; -89.13 (Contea di Pulaski)Coordinate: 37°13′48″N 89°07′48″W / 37.23°N 89.13...

 

この項目には、一部のコンピュータや閲覧ソフトで表示できない文字が含まれています(詳細)。 数字の大字(だいじ)は、漢数字の一種。通常用いる単純な字形の漢数字(小字)の代わりに同じ音の別の漢字を用いるものである。 概要 壱万円日本銀行券(「壱」が大字) 弐千円日本銀行券(「弐」が大字) 漢数字には「一」「二」「三」と続く小字と、「壱」「�...

奥林匹克运动会乌拉圭代表團乌拉圭国旗IOC編碼URUNOC乌拉圭奥林匹克委员会網站www.cou.org.uy(西班牙文)历届奥林匹克运动会参赛记录(总结)夏季奥林匹克运动会192419281932193619481952195619601964196819721976198019841988199219962000200420082012201620202024冬季奥林匹克运动会19982002–2022 乌拉圭於1924年首次參加奥林匹克运动会,此後除了他們抵制1980年夏季奥运会外參加每一屆的夏季奥林匹克�...

 

يفتقر محتوى هذه المقالة إلى الاستشهاد بمصادر. فضلاً، ساهم في تطوير هذه المقالة من خلال إضافة مصادر موثوق بها. أي معلومات غير موثقة يمكن التشكيك بها وإزالتها. (نوفمبر 2019) كأس صربيا 2005–06 تفاصيل الموسم كأس صربيا  [لغات أخرى]‏  النسخة 15ª (ultima)  البلد صربيا والجبل الأ�...

 

此條目應避免有陳列雜項、瑣碎資料的部分。 (2018年1月29日)請協助將有關資料重新編排成連貫性的文章,安置於適當章節或條目內。 此條目過於依赖第一手来源。 (2018年1月29日)请補充第二手及第三手來源,以改善这篇条目。 瓦爾迪爾·佩雷拉 (迪迪)Waldyr Pereira (Didi) 1958年的迪迪個人信息全名 瓦爾迪爾·佩雷拉出生日期 (1928-10-08)1928年10月8日出生地點 巴西坎普斯-杜斯戈伊塔�...

Pickup truck manufactured by Isuzu Motors Not to be confused with DMAX (engines). Motor vehicle Isuzu D-MaxOverviewManufacturerIsuzu MotorsProduction2002–presentBody and chassisClassCompact pickup truck (2002–2011) Mid-size pickup truck (2011–present)Body style 2-door chassis cab 2-door pickup truck 4-door chassis cab 4-door pickup truck LayoutFront-engine, rear-wheel driveFront-engine, four-wheel driveChronologyPredecessorIsuzu FasterSuccessorChevrolet Colorado (for Chevrolet D-Ma...

 

لثة الاسم العلمياللثة المقطع العرضي للسن مع اللثة تفاصيل نوع من كيان تشريحي معين  [لغات أخرى]‏  جزء من فك  معرفات ترمينولوجيا أناتوميكا 05.1.01.108، ‏A03.1.03.003 و A03.1.03.004   FMA 59762  UBERON ID 0001828  ن.ف.م.ط. A14.549.167.646.480  ن.ف.م.ط. D005881  [عدل في ويكي بيانات ] تعديل مصدري...

 

Pour les articles homonymes, voir Palme d'or (homonymie). Palme d'or Festival de Cannes 2024 Description Meilleur film de la compétition Organisateur Festival de Cannes Pays France Date de création 1955 Dernier récipiendaire Anora Sean Baker Site officiel festival-cannes.fr modifier  Logo de la Palme d'or du Festival de Cannes. La Palme d'or est la principale récompense décernée par le jury du festival de Cannes, qui a lieu chaque année en mai depuis 1946. Elle est accordée au m...

Weightlifting at the Olympics Weightliftingat the Games of the XIX OlympiadVenueTeatro de los InsurgentesDates17–21 October 1968Competitors160 from 55 nations← 19641972 → Weightlifting at the1968 Summer OlympicsMen56 kg60 kg67.5 kg75 kg82.5 kg90 kg+90 kgvte The weightlifting competition at the 1968 Summer Olympics in Mexico City consisted of seven weight classes, all for men only. The competition was held from 17 to 21 October 1968.[1] It also counted...

 

ステルス Stealth 監督 ロブ・コーエン脚本 W・D・リクター製作 マイク・メダヴォイニール・H・モリッツローラ・ジスキン製作総指揮 アーノルド・メッサーE・ベネット・ウォルシュ出演者 ジョシュ・ルーカスジェシカ・ビールジェイミー・フォックス音楽 BTランディ・エデルマン撮影 ディーン・セムラー編集 スティーヴン・リフキン製作会社 コロンビア ピクチャーズ ...

 

Si ce bandeau n'est plus pertinent, retirez-le. Cliquez ici pour en savoir plus. Cet article ne cite pas suffisamment ses sources (juillet 2020). Si vous disposez d'ouvrages ou d'articles de référence ou si vous connaissez des sites web de qualité traitant du thème abordé ici, merci de compléter l'article en donnant les références utiles à sa vérifiabilité et en les liant à la section « Notes et références ». En pratique : Quelles sources sont attendues ? C...

Minor league baseball teamPort Huron Saints1883–1926(1883, 1890, 1895, 1897–18981900, 1912–1913, 1921–1922, 1926) Port Huron, Michigan Minor league affiliationsClassIndependent (1883, 1890) Class B (1895)Class D (1897)Independent (1898, 1900)Class D (1912–1913)Class B (1921–1922, 1926)LeagueMichigan State League (1890, 1895, 1897)International League (1898, 1900)Border League (1912–1913) Michigan-Ontario League (1921–1922, 1926)Michigan State League (1926)Major league affi...

 

Jim FurykNazionalità Stati Uniti Altezza188 cm Peso84 kg Golf Palmarès OroU.S. Open 2003   Modifica dati su Wikidata · Manuale James Michael Furyk (West Chester, 12 maggio 1970) è un golfista statunitense. Il suo successo più importante è stata la vittoria negli U.S. Open, uno dei quattro tornei major del circuito, ottenuta nel 2003. Tra il 1999 e il 2008 è stato per 250 settimane tra i primi dieci giocatori dell'Official World Golf Rankings, raggiungendo come migliore p...