Die R579 is 'n streeksroete wat die R33-provinsiale pad, 6km noord van Stoffberg met die R37 by Lebowakgomo verbind. Dit kruis die R518 in Lebowakgomo.