Qoloramond (uitgespreek Kologamond) is geleë aan die kus, 38 km noord-oos van Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.