Calderwood

Calderwood
Nedersetting
Calderwood is in Oos-Kaap
Calderwood
Calderwood
 Calderwood se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°51′29″S 26°43′26″O / 32.85806°S 26.72389°O / -32.85806; 26.72389
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitRaymond Mhlaba
Oppervlak
 • Totaal0,24 km2 (0,09 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal197
 • Digtheid821/km2 (2 130/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Swart mense100%
Taal (2011)
 • Xhosa 94.4%
 • Engels 3.6%
 • Sotho 1.0%
 • Ander 1.0%
Skakelkode043

Calderwood is 'n gehug in die Raymond Mhlaba Plaaslike Munisipaliteit en Amathole-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersetting sowat 12 km suidoos van Fort Beaufort en 16 km suidwes van Alice. Dit is vernoem na eerwaarde Henry Calderwood van die Londense Sendinggenootskap, die skrywer van Caffres and Caffre Missions.

Sien ook

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Calderwood". Sensus 2011.