Plesierboot

'n Plesierboot in die Noorse Geirangerfjord
Die plesierboot Regal Princess naby Warnemünde, Rostock in die Duitse deelstaat Mecklenburg-Voorpommere
Die MS Oasis of the Seas, wat deur die redery Royal Caribbean International bedryf word en sy tuishawe in Nassau, Bahama-eilande het, word onder die wêreld se megaskepe gereken - met 'n lengte van 360 meter en plek vir 'n maksimum van meer as 6 000 passasiers in kajuite op sestien dekke
Die MS Oasis of the Seas se loopgang en amfiteater

'n Plesierboot is 'n passasierskip wat vir toerismedoeleindes bedryf word om aan betalende gaste die ervaring van 'n seereis ter ontspanning te bied, met allerlei gerieflikhede soos vermaak, restaurante, kroeë, winkels en sport aan boord. Dit verskil sodoende van skepe wat 'n blote vervoerdiens aan passasiers verskaf en hulle van een seehawe na 'n ander neem. So word daar ook plesierbootvaarte aangebied waartydens die skip nie in enige hawe aandoen nie (die sg. "vaart na nêrens nie"), maar aan die einde van die seereis na die vertrekhawe terugkeer. As 'n drywende luukse hotel dien die plesierboot dan self as toeristebestemming. 'n Tweede, kleiner kategorie plesierbote is ontwerp vir riviervaarte.

Histories het plesierbote uit groot oseaanskepe soos byvoorbeeld die transatlantiese passasierskepe ontwikkel wat deur rederye op geskeduleerde roetes gebruik en teen die middel van die 20ste eeu deur stralervliegtuie verdring is. Hulle is van 'n hoër vryboord en 'n massiewer romp met dikker metaallae voorsien om 'n ruwe see op die oop oseaan te weerstaan. Hulle is daarnaas gekenmerk deur groter stoorkapasiteit vir brandstof, voedsel en ander benodigdhede. Alhoewel hulle van baie gerieflikhede vir passasiers voorsien is, is hulle minder geskik vir blote plesierreise in die tydperk van massatoerisme. So is hul brandstofverbruik merkbaar hoër, terwyl hul groter diepgang hulle tot aanlêplekke in die grootste seehawens beperk. Hul passierskajuite is meestal ontwerp om 'n maksimum-getal passasiers te akkommodeer - met 'n groot persentasie vensterlose kajuite en geslote weervaste skeepsdekke wat in tropiese klimaatstreke as onaangenaam ervaar word.

Met die geleidelike oorgang van groot oseaanskepe na moderne plesierbote is ontwerpe tegnologies aan veranderde behoeftes aangepas. So is die seevaardigheid ietwat verminder ter wille van meer gerieflikhede soos 'n groter aantal buitekajuite met balkonne. Akkommodasie van passasiers is sodoende verskuif van die romp se binnegedeeltes na 'n skip se superstruktuur. Meer onlangse ontwikkelinge soos die sterk groei in passasiersgetalle het bygedra tot die bou van sogenaamde megaskepe.

Tegnologie

'n Vinstabiliseerder word sigbaar nadat die Italiaanse plesierboot Costa Concordia in 2012 in die Tirreense See verongeluk en gesink het
Die MS Oasis of the Seas vertrek uit Rotterdamhawe
Die Spirit of Discovery in 2019 in die skeepswerf Meyer Werft in Papenburg, Nedersakse, Duitsland - een van slegs drie skeepswerwe wêreldwyd met kapasiteit vir die bou van groot plesierbote. Die werf, wat in familiebesit is, is in 1795 gestig

Twee belangrike uitdagings vir skeepsbou-ingenieurs is stabilisasie om rolbewegings te verminder en die ontwikkeling van enjins wat gebruik kan maak van alternatiewe energiebronne vir die aandrywing van motors en kragopwekking aan boord. Om die slingering van 'n skip teen te werk, word byvoorbeeld vinstabilisatore gebruik, bestaande uit 'n girokompas wat met vinne verbind word. Die vinne word net onder die wateroppervlak aan die breedste deel van die skeepsromp vasgeheg.

Die meeste plesierbote maak gebruik van dieselelektriese aandrywing waar meganiese energie met groot dieselenjins opgewek en deur middel van 'n generator in elektriese energie omgeskakel wat dan oorgedra word na die aandrywingstelsel van die skeepsmasjinerie. Skepsdieselenjins is omstrede vanweë die brandstof wat vir hulle gebruik word - swaar olie, ook bekend as swaar stookolie (kort HFO genoem, as afkorting van die Engelse benaming heavy fuel oil, of Bunker-C), 'n teeragtige afvalproduk van olieraffinering wat deur sy hoë swaeldioksied-vrystelling en roetpartikels lugbesoedeling veroorsaak, vermeng met dieselolie. Wanneer plesierbote in hawens voor anker lê, word die dieselenjins steeds permanent bedryf om krag aan boord op te wek. Kritici dring daarop dat plesierbote in hawens by landgebonde kragnetwerke ingeskakel word vir elektrisiteitsvoorsiening.[1] Tans is die verskillende nasionale elektriese standaarde (onder meer vir spanning), wat van skip tot skip varieer, nog 'n struikelblok.

Vloeibare gas (liquefied natural gas, LNG) is 'n moontlike alternatief as brandstof wat tans net deur enkele plesierbote gebruik word. Die eerste LNG-plesierboot ter wêreld, Aidanova, is deur die Meyer-skeepswerf in Papenburg, Duitsland gebou en in 2018 in bedryf gestel. 'n Susterskip met 'n lengte van 337 meter en plek vir sowat 5 200 passagiers en 1 500 bemanningslede word sedert 15 Augustus 2019 op dieselfde werf gebou.[2]

Omgewingsbewaarders pleit nogtans vir alternatiewe, nie-fossiele energiebronne. Hieronder val ook sintetiese LNG en biogas (liquefied bio gas, LBG). Noorweë beplan om plesierbote, wat deur swaar olie aangedryf word, vanaf 2010 heeltemal uit die twee fjorde met Unesco-wêrelderfenisstatus - Geiranger- en Nærøyfjord - te verban.[3] Die Noorse redery Hurtigruten beplan die bymeng van LBG by LNG. Daarnaas word plesierbote op roetes langs die Noorse kus van hibriedaandrywing (LNG + LBG en elektriese enjins) voorsien, terwyl ook plesierbote met hibriedenjins gebou word wat mariene gasolie, 'n meer omgewingsvriendelike fossiele brandstof wat geskik is vir kleiner plesierbote, en elektriese energie gebruik. Die kapasiteit van huidige batterye staan gelyk aan 'n vaartyd van sowat dertig minute sonder emissies.[4]

Verwysings

Literatuur

  • Ross K. Dowling (red.): Cruise Ship Tourism. Wallingford, Oxon and Cambridge, MA: CABI Publishing 2006
  • Axel Schulz | Josef Auer: Kreuzfahrten und Schiffsverkehr im Tourismus. München: Oldenbourg Wissenschaftsverlag 2010
  • Albrecht Steinecke: Kreuzfahrttourismus. Konstanz und München: UVK Verlagsgesellschaft mbH 2018

Eksterne skakels

Besoedeling

Kritiek op plesierboot-toerisme

Read other articles:

Italian football club Casertana redirects here. For other uses, see Casertana pig. Football clubCasertanaFull nameCasertana Football Club S.r.l.Nickname(s)Falchetti (The Little Falcons) Rossoblù (The Red & Blue) Magica (The Magicians)Founded1908; 112 years ago (Robur Caserta) 1924; 96 years ago (Unione Sportiva Casertana) 1928; 92 years ago (Associazione Sportiva Caserta) 1993; 27 years ago (Casertana Football Club) 2005; 15 years ago (Associazione Sportiva Dilettantistica Rinascita Falc...

 

Dolphin-class brigantine For other ships with the same name, see USS Porpoise. USS Porpoise History United States NameUSS Porpoise Ordered30 June 1834 Laid down1835 Launched31 May 1836 Commissioned1836 Decommissionedca. July 1847 Recommissioned1 January 1848 Decommissioned3 August 1852 RecommissionedMay 1853 FateDisappeared September 1854 General characteristics TypeBrig Tonnage224 Length88 ft (27 m) Beam25 ft (7.6 m) Draft11 ft (3.4 m) PropulsionSail Complement8...

 

2010 single by Kelly RowlandForever and a DaySingle by Kelly Rowlandfrom the album Here I Am ReleasedSeptember 20, 2010 (2010-09-20)Recorded2010StudioJeberg Studios (Copenhagen, Denmark)Genre Europop dance-pop Length3:34LabelUniversal MotownSongwriter(s) Jonas Jeberg Andre Merritt Kelly Rowland Samuel Watters Producer(s)Jonas JebergKelly Rowland singles chronology Grown Woman (2010) Forever and a Day (2010) Invincible (2010) Forever and a Day is a song by American recordin...

Istilah filsafat sejarah merujuk pada aspek teoretis sejarah dalam dua pengertian. Sudah menjadi kebiasaan untuk membedakan filsafat kritis sejarah dengan filsafat spekulatif sejarah. Filsafat kritis sejarah adalah aspek teori dari disiplin ilmu sejarah akademis, dan berkaitan dengan permasalahan seperti asal-usul bukti sejarah, sejauh mana objektivitas dapat dilakukan, dan sebagainya. Filsafat spekulatif sejarah adalah bidang filsafat tentang signifikansi hasil, jika ada, dari sejarah manusi...

 

Cet article est une ébauche concernant un coureur cycliste suisse. Vous pouvez partager vos connaissances en l’améliorant (comment ?). Pour plus d’informations, voyez le projet cyclisme. Patrick CalcagniPatrick Calcagni lors du Tour de Romandie 2007InformationsNaissance 5 juillet 1977 (46 ans)SorengoNationalité suisseÉquipes amateurs 1998Valdarno1999Pitti Shoes-Nippo-VC Lugano01.2000-04.2000VC Mendrisio-Casinò AdmiralÉquipes professionnelles 04.2000-12.2000Vini Caldirola-...

 

Defunct BBC TV station Television channel BBC ChoiceLogo used from 1998 to 2003ProgrammingPicture format576i (16:9 SDTV)OwnershipOwnerBBCSister channelsBBC OneBBC TwoBBC FourBBC News 24BBC ParliamentBBC Knowledge (until 2002)CBBCCBeebiesHistoryLaunched23 September 1998Closed8 February 2003Replaced byBBC ThreeAvailabilityTerrestrialFreeviewChannel 7 BBC Choice was a British digital television channel which was owned by the BBC and was launched on 23 September 1998. It was the first British TV ...

Series of short subject films Serial (film) redirects here. For the comedy film, see Serial (1980 film). Poster for episode 6 of The Perils of Pauline (1914) A serial film, film serial (or just serial), movie serial, or chapter play, is a motion picture form popular during the first half of the 20th century, consisting of a series of short subjects exhibited in consecutive order at one theater, generally advancing weekly, until the series is completed. Usually, each serial involves a single s...

 

Christophe Freyss Nazionalità  Francia Altezza 183 cm Peso 85 kg Tennis Termine carriera 1985 Carriera Singolare1 Vittorie/sconfitte 47-81 Titoli vinti 0 Miglior ranking 82º (22 dicembre 1980) Risultati nei tornei del Grande Slam  Australian Open 1T (1978)  Roland Garros 2T (1979)  Wimbledon 1T (1981)  US Open 2T (1978) Doppio1 Vittorie/sconfitte 22-48 Titoli vinti 0 Miglior ranking 433º (6 novembre 1984) Risultati nei tornei del Grande Slam  Australian Open ...

 

Beauze La Beauze à Aubusson, juste avant sa confluence avec la Creuse. Cours de la Beauze. Caractéristiques Longueur 16,6 km [1] Bassin collecteur Loire Nombre de Strahler 3 Régime pluvio-nival Cours Source Saint-Quentin-la-Chabanne · Localisation sud-sud-ouest du puy du Pic de l'Or · Altitude vers 760 m · Coordonnées 45° 51′ 33″ N, 2° 06′ 56″ E Confluence Creuse · Localisation Aubusson · Altitude 427 m · Coordonnées 45° ...

Henny Vrienten Vrienten in 2017 Algemene informatie Volledige naam Hendrikus Cornelis Jacoba Vrienten Alias Ruby CarmichaelPaul Santos Geboren 27 juli 1948 Geboorteplaats Hilvarenbeek Overleden 25 april 2022 Overlijdensplaats Diepenheim Land  Nederland Werk Jaren actief 1977-2022 Genre(s) nederpop Beroep muzikant Instrument(en) basgitaar, gitaar, piano Act(s) Doe Maar, Vreemde Kostgangers, The Magnificent Seven, Boeijen Hofstede Vrienten Verwante artiesten Frank Boeijen, Herman Bro...

 

German footballer (born 1946) You can help expand this article with text translated from the corresponding article in German. (December 2021) Click [show] for important translation instructions. View a machine-translated version of the German article. Machine translation, like DeepL or Google Translate, is a useful starting point for translations, but translators must revise errors as necessary and confirm that the translation is accurate, rather than simply copy-pasting machine-translat...

 

Questa voce sull'argomento calciatori argentini è solo un abbozzo. Contribuisci a migliorarla secondo le convenzioni di Wikipedia. Segui i suggerimenti del progetto di riferimento. Gabriel BáezNazionalità Argentina Calcio RuoloCentrocampista Squadra Nacional CarrieraGiovanili  Newell's Old Boys Squadre di club1 2015-2017 Newell's Old Boys16 (0)2017-2019→  Venados55 (3)2019-2020 Newell's Old Boys0 (0)2020-2021 Cerro Largo12 (1)2021-2022 Sol de...

Former local government region of Scotland This article is about the former administrative region. For other uses, see Strathclyde (disambiguation). StrathclydeSrath ChluaidhFormer RegionFlagArea1,350,283 hectares (3,336,620 acres) Populationc. 2,286,800 History • OriginLocal Government (Scotland) Act 1973 • Created16 May 1975 • Abolished31 March 1996 • Succeeded byArgyll and ButeEast AyrshireEast DunbartonshireEast RenfrewshireGlasgow City...

 

1959 studio album by Coleman Hawkins, Ben WebsterColeman Hawkins Encounters Ben WebsterStudio album by Coleman Hawkins, Ben WebsterReleasedNovember 1959RecordedOctober 16, 1957Los AngelesGenreJazzLength36:11LabelVerveMG V-8327 / MG VS-6066Coleman Hawkins chronology The Coleman Hawkins, Roy Eldridge, Pete Brown, Jo Jones All Stars at Newport(1957) Coleman Hawkins Encounters Ben Webster(1959) The Genius of Coleman Hawkins(1957) Ben Webster chronology Soulville(1957) Coleman Hawkins Enco...

 

 Giro d'Italia 1924Il percorsoEdizione12ª Data10 maggio - 1º giugno PartenzaMilano ArrivoMilano Percorso3613 km, 12 tappe Tempo143h43'37 Media25,138 km/h Classifica finalePrimo Giuseppe Enrici Secondo Federico Gay Terzo Angiolo Gabrielli Cronologia Edizione precedenteEdizione successiva Giro d'Italia 1923Giro d'Italia 1925 Manuale Il Giro d'Italia 1924, dodicesima edizione della Corsa Rosa, si svolse in dodici tappe dal 10 maggio al 1º giugno 1924, per un percorso ...

العلاقات الدومينيكانية اللبنانية جمهورية الدومينيكان لبنان   جمهورية الدومينيكان   لبنان تعديل مصدري - تعديل   العلاقات الدومينيكانية اللبنانية هي العلاقات الثنائية التي تجمع بين جمهورية الدومينيكان ولبنان.[1][2][3][4][5] مقارنة بين البلدين ...

 

Political head of the Royal Navy (1628–1964) Not to be confused with First Sea Lord, Lord High Admiral, Admiral of the Fleet (United Kingdom), or Admiral (United Kingdom). First Lord of the AdmiraltyRoyal Arms of HM GovernmentDepartment of the AdmiraltyStatusAbolishedMember ofBoard of AdmiraltyCabinetReports toPrime MinisterNominatorPrime MinisterAppointerPrime MinisterSubject to formal approval by the King-in-CouncilTerm lengthNot fixedtypically 3–7 yearsFormation1628First holderRichard ...

 

Cyprinus carpio Pour les articles homonymes, voir carpe. Cyprinus carpio Carpe commune (phénotype sauvage).Classification Règne Animalia Embranchement Chordata Classe Actinopterygii Ordre Cypriniformes Super-famille Cyprinoidea Famille Cyprinidae Genre Cyprinus EspèceCyprinus carpioLinnaeus, 1758 Statut de conservation UICN VU A2ce : Vulnérable La carpe commune (Cyprinus carpio) est une espèce de poissons téléostéens de la famille des cyprinidés. Le nom de Carpe peut aussi dési...

Sant'Eucherio di LioneStatua del santo a Beaumont-de-Pertuis Vescovo e Padre della Chiesa  NascitaLione, 380 MorteLione, 449 o 450 Venerato daChiesa cattolica Ricorrenza16 novembre Manuale Eucherio di Lione (Lione, 380 – Lione, 449 o 450) è stato un vescovo romano di origine gallica. È venerato come santo dalla Chiesa cattolica, che lo festeggia il 16 novembre, ed è annoverato tra i Padri della Chiesa occidentale, sebbene sia considerato tra i minori. Indice 1 Biografia 2 Opere...

 

 Nota: Para outros significados, veja Pedrão (desambiguação). Pedrão   Município do Brasil   Símbolos Bandeira Brasão de armas Hino Gentílico pedronense [1] Localização Localização de Pedrão na BahiaLocalização de Pedrão na Bahia PedrãoLocalização de Pedrão no Brasil Mapa de Pedrão Coordenadas 12° 09′ 00″ S, 38° 39′ 00″ O País Brasil Unidade federativa Bahia Municípios limítrofes Aramari, Ouriçangas, Coração de Maria, Irará e Teod...