Phahameng is 'n township in die Tswelopele Plaaslike Munisipaliteit, in sentraal-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Phahameng waar die dorp Bultfontein se Swart mense gewoon het.
Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 21 189 gehad.[1]
Sien ook
Verwysings