Perdekopspeldekussing

Perdekopspeldekussing
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Leucospermum
Spesie:
L. reflexum
Binomiale naam
Leucospermum reflexum
H.Buek ex Meisn., (1856)

Die perdekopspeldekussing (Leucospermum reflexum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Sederberg vanaf Pakhuis tot by Wupperthal. Die struik word 4 m groot en dra blomme van Augustus tot Desember.

In Engels staan dit as die Rocket Pincushion bekend. Die boom se FSA-nommer is 85.2[1]. Die spesie het twee subspesies:

  • Leucospermum reflexum var. luteum Rourke
  • Leucospermum reflexum var. reflexum

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Eksterne skakels