Peltophorum is 'n genus van blomdraende plante in die Fabaceae familie. Die genus is inheems in Afrika, suidoos Asië, Australië en Suid-Amerika. Slegs een spesie is inheems in Suid-Afrika.
Spesies
Daar is sewe spesies wat tot die genus hoort:[1]
Verwysings