Pearson Jordan (* 23 Oktober 1950 – † 28 Maart 2020) was 'n atleet van Barbados. Hy het aan die 100 meter naelloop by die Olimpiese Somerspele van 1976 deelgeneem.[1][2] Jordan het vir die Louisiana State University Tigers van 1976 tot 1979 deelgeneem en was deel van die 4×400 m afloskampioenskap in 1979.[3]
Hy sterf tydens die Covid-19-pandemie in Dallas, Texas op 28 Maart 2020.
Verwysings