Die kreupelrooihout (Ochna inermis) is 'n struik of klein boompie wat tot die Ochnaceae familie hoort. Die spesie is inheems aan Botswana, Djiboeti, Eritrea, Ethiopië, Jemen, Kenia, Madagaskar, Mosambiek, Saoedi-Arabië, Somalië, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voor.
Die boom se FSA-nommer is 480.1.[1]
Sien ook
Verwysings
Bron