Ochna barbertonensis is 'n struik wat tot die Ochnaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan Mpumalanga waar dit in die berge by Barberton voorkom waar daar vyf subpopulasies is.