Nyoni is 'n nedersetting in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is 8 km noord van iSithebe.
Geskiedenis
Die Amerikaanse Board of Commissioners het hul eerste sendingstasie in Zoeloeland hier gestig in 1836. Die naam is Zoeloe vir "voël" en verwys na Shaka wat dikwels die "arend" genoem was.
Sien ook
Verwysings