Noord-Fries (Frasch / Fresk / Freesk / Friisk, Duits: Nordfriesische Sprache) is 'n Wes-Germaanse taal wat deur sowat 10 000 mense hoofsaaklik in die Duitse deelstaat Sleeswyk-Holstein (distrikte Helgoland en Noord-Friesland) gepraat word.
Die naaste tale, wat nou aan Noord-Fries verwant is, is Oos- (hede net Saterland-Fries) en Wes-Fries, wat uit Ou-Fries ontstaan het. Die naaste verwante tale is Engels en Skots, wat saam met die Friese tale die Anglo-Friese tale vorm.
Verwysings
Eksterne skakels
|
---|
Amptelike taal | |
---|
Streeks-/ minderheidstale | |
---|