Michael E. Brown

Mike Brown
Gebore5 Junie 1965 (1965-06-05) (59 jaar oud)
Huntsville, Alabama
NasionaliteitAmerikaans
Alma materPrinceton-universiteit
UC Berkeley
BeroepSterrekundige
Bekend virOntdekking van Eris en ander trans-Neptunus-voorwerpe
How I Killed Pluto and Why It Had It Coming
EggenootDiane Binney
Kinders1
Webwerfwww.gps.caltech.edu/~mbrown/

Michael E. Brown (gebore 5 Junie 1965) is ’n Amerikaanse sterrekundige wat sedert 2003 ’n professor in planetêre astronomie is by die Kaliforniese Instituut vir Tegnologie (Caltech).[1] Sy span het baie trans-Neptunus-voorwerpe (TNV's) ontdek, insluitende die dwergplaneet Eris. Aanvanklik is geglo dit is groter as Pluto, en dit het ’n debat laat ontstaan oor die definisie van "planeet".[2]

Hyself en ander het al na hom verwys as die man wat "Pluto doodgemaak" het,[3][4] omdat hy daartoe bygedra het dat Pluto afgegradeer is na ’n dwergplaneet ná die ontdekking van Eris en verskeie ander moontlike dwergplanete anderkant Neptunus. Hy is die skrywer van How I Killed Pluto and Why It Had It Coming, wat in 2010 gepubliseer is. Hy het in 2012 die Kavli-prys gewen (saam met Jane X. Luu en David C. Jewitt) “vir die ontdekking en karaktisering van die Kuipergordel en die grootste voorwerpe daarin, werk wat gelei het tot ’n groot hupstoot in die begrip van die geskiedenis van ons planetêre stelsel”.

Studie en loopbaan

Brown het in 1987 sy B.A.-graad in fisika aan die Princeton-universiteit behaal en in 1990 ’n M.A. in sterrekunde aan die Universiteit van Kalifornië, Berkeley. In 1994 het hy ’n Ph.D.-graad in sterrekunde behaal.[1]

Ontdekkings

Trans-Neptunus-voowerpe ontdek: 37
(126154) 2001 YH140 [1] 18 Desember 2001
(126155) 2001 YJ140 [1] [5] 20 Desember 2001
(55565) 2002 AW197 [1] 10 Januarie 2002
(307251) 2002 KW14 [1] 17 Mei 2002
(119951) 2002 KX14 [1] 17 Mei 2002
(250112) 2002 KY14 [1] 19 Mei 2002
Quaoar [1] 4 Junie 2002
(307261) 2002 MS4 [1] 18 Junie 2002
2002 QX47 [1] 26 Augustus 2002
(84719) 2002 VR128 [1] 3 November 2002
(208996) 2003 AZ84 [1] 13 Januarie 2003
Ceto [1] 22 Maart 2003
(120178) 2003 OP32 [1] [2] 26 Julie 2003
Sedna [1] [2] 14 November 2003
Orcus [1] [2] 17 Februarie 2004
(175113) 2004 PF115 [1] [2] 7 Augustus 2004
Salacia [3] [4] 22 September 2004
2004 SC60 [3] [4] 22 September 2004
(120348) 2004 TY364 [1] [2] 3 Oktober 2004
Haumea [1] [2] [6] 28 Desember 2004
Eris [1] [2] 8 Januarie 2005
2005 EW318 [3] [4] 8 Maart 2005
2005 EX318 [3] [4] 8 Maart 2005
Makemake [1] [2] 31 Maart 2005
2005 GX206 [3] [4] 11 April 2005
2005 GY206 [3] [4] 11 April 2005
2005 GZ206 [3] [4] 13 April 2005
(136199) Eris I Dysnomia [7] 10 September 2005
(187661) 2007 JG43 [2] [8] 10 Mei 2007
(225088) 2007 OR10 [2] [8] 17 Julie 2007
(386096) 2007 PR44 [8] 7 Augustus 2007
2007 RT215 [2] 11 September 2007
(315530) 2008 AP129 [8] 11 Januarie 2008
(305543) 2008 QY40 [2] [8] 25 Augustus 2008
2008 ST291 [2] 24 September 2008
(504555) 2008 SO266 [2] [8] 24 September 2008
2008 SP266 [2] 26 September 2008
Ander voorwerpe ondtek
(87) Sylvia I Romulus[9] 18 Februarie 2001
(22) Kalliope I Linus[9] 29 Augustus 2001
1 saam met Chad Trujillo
2 saam met David L. Rabinowitz
3 saam met Henry G. Roe
4 saam met Kristina M. Barkume
5 saam met Glenn Smith
6 alleenkrediet het gegaan aan José Luis Ortiz Moreno et al.
7 saam met M.A. van Dam, A.H. Bouchez, D. le Mignant
8 saam met Megan E. Schwamb
9 saam met Jean-Luc Margot

Hy is in die wetenskapwêreld bekend vir sy opnames van verafgeleë voorwerpe wat om die Son wentel. Sy span het baie trans-Neptunus-voorwerpe ontdek, waarvan een van die belangrikstes Eris is, die enigste dwergplaneet wat ’n groter massa as Pluto het. Dit het regstreeks daartoe gelei dat Pluto as ’n dwergplaneet herklassifiseer is.[2][5] ’n Ander is Sedna, a planetoïde wat vermoedelik die eerste ontdekte liggaam in die binneste Oortwolk is.

Haumea-omstredenheid

Brown en sy span het ook die dwergplaneet Haumea sowat ses maande lank dopgehou voordat aangekondig is José Luis Ortiz Moreno en kollegas van die Sierra Nevada-sterrewag in Spanje het dit ontdek. Brown het Ortiz se span aanvanklik gesteun omdat hulle die krediet vir die ontdekking gekry het. Verdere navorsing het egter gewys ’n webtuiste met argiewe oor die rigting waarin die Brown-span se teleskope gewys het terwyl hulle Haumea dopgehou het, is agt keer besoek in die drie dae voor Ortiz se aankondiging. Die IP-adresse van dié rekenaars is teruggespoor na die webtuiste van die Spaanse Instituut vir Astrofisika in Andalusia, waar Ortiz werk, en na e-posadresse wat Ortiz en sy student gebruik het. Die webtuistebesoeke het plaasgevind ’n week nadat Brown ’n uittreksel gepubliseer het van ’n komende konferensiepraatjie waar hy die ontdekking van Haumea sou aankondig.

Toe Ortiz daaroor uitgevra is, het hy ’n e-pos vir Brown gestuur waarin hy skimp dat Brown verkeerd was omdat hy "voorwerpe weggesteek het" en nie sy vonds bekendgemaak het nie.[6] Volgens Brown is Ortiz se verklaring in teenstelling met aanvaarde wetenskaplike praktyke dat iemand sy navorsing ontleed totdat hy tevrede is dit is akkuraat, en dit dan aan ander beskikbaar stel om te hersien voordat dit bekend gemaak word. Die Kleinplaneetsentrum soek egter net presiese wentelbaaninligting om krediet oor ’n ontdekking aan iemand te gee, en Ortiz het dit verskaf.

Die Internasionale Astronomiese Unie (IAU) erken met opset nie ’n ontdekker van Haumea nie. Die datum en plek van die ontdekking word aangegee as 7 Maart 2003 by Ortiz se Sierra Nevada-sterrewag. Die IAU het egter Brown se voorgestelde naam, Haumea, aanvaar pleks van Ortiz se voorstel, "Ataecina".

Voorgestelde negende planeet

In Januarie 2016 het Brown en nog ’n sterrekundige van Caltech, Konstantin Batygin, die bestaan van Planeet Nege voorgestel, ’n groot planeet tussen die grootte van die Aarde en Neptunus.[7] Hulle het op 20 Januarie 2016 in ’n onderhoud hul redenasie en werkmetode verduidelik.[8]

Verwysings

  1. 1,0 1,1 Brown, Michael. "Curriculum vitae" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Julie 2014. Besoek op 25 Augustus 2006.
  2. 2,0 2,1 Brown, Michael E.; Schaller, Emily L. (15 Junie 2007). "The Mass of Dwarf Planet Eris". Science. 316 (5831): 1585. Bibcode:2007Sci...316.1585B. doi:10.1126/science.1139415. PMID 17569855. {{cite journal}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  3. Brown, Mike (2010). How I Killed Pluto and Why It Had It Coming. ISBN 0-385-53108-7.
  4. Astronomer Who ‘Killed’ Pluto to Present Annual Science Lecture. Sarah Lawrence College – News and Events. 13 April 2009, besoek op 11 Januarie 2011
  5. Kenneth Chang: The War of the Worlds, Round 2. The New York Times, 10 Januarie 2011, besoek op 11 Januarie 2011
  6. Overbye, Dennis (13 September 2005). "One Find, Two Astronomers: An Ethical Brawl". The New York Times. Besoek op 25 Augustus 2006.
  7. "Evidence of a Ninth Planet". Youtube (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 April 2020.
  8. "Scientists Find Hints Of A Giant, Hidden Planet In Our Solar System". NPR.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Maart 2020. Besoek op 22 Januarie 2016.

Ekstra bron

  • Wilkinson, Alex (24 Julie 2006). "The Tenth Planet". The New Yorker. p. 50. Besoek op 30 Julie 2012.

Skakels

Read other articles:

Peta Mayotte Mayotte merupakan sebuah pulau, di Afrika, di Selat Mozambik, sekitar satu-setengah jalan dari Madagaskar Utara ke Mozambik Utara. Mayotte adalah bagian dari Kepulauan Komoro. Mayotte memiliki luas 374 kilometer persegi, dan garis pantai sepanjang 185.2 km. Klaim lautnya adalah zona ekonomi eksklusif sepanjang 200 mil nautikal, dan laut teritorial 12 nm. Daratan Daratan di pulau itu memiliki kontur, dengan jurang terjal dan puncak vulkanis bersejarah. Titik terendah ada...

 

Catholic cardinal (1925–2022) His EminenceFrancisco Álvarez MartínezCardinal, Archbishop of ToledoInstalled23 June 1995Term ended24 October 2002PredecessorMarcelo González MartínSuccessorAntonio Cañizares LloveraOther post(s)Cardinal-Priest of Santa Maria Regina Pacis a Monte VerdeOrdersOrdination11 June 1950Consecration3 June 1973by Luigi DadaglioCreated cardinal21 February 2001by Pope John Paul IIRankCardinal-PriestPersonal detailsBornFrancisco Álvarez Martínez(1925-07-14)14 J...

 

Letak Santa Cruz de Tenerife di Pulau Tenerife Auditorio de Tenerife Santa Cruz de Tenerife adalah sebuah kota di Pulau Tenerife, bagian dari Kepulauan Canary. Penduduknya berjumlah 220.022 jiwa (2003). Artikel bertopik geografi atau tempat Spanyol ini adalah sebuah rintisan. Anda dapat membantu Wikipedia dengan mengembangkannya.lbs

يفتقر محتوى هذه المقالة إلى الاستشهاد بمصادر. فضلاً، ساهم في تطوير هذه المقالة من خلال إضافة مصادر موثوق بها. أي معلومات غير موثقة يمكن التشكيك بها وإزالتها. (نوفمبر 2019) الدوري الإيطالي الدرجة الثانية 1981–82 تفاصيل الموسم الدوري الإيطالي الدرجة الثانية  النسخة 50  البلد ...

 

Building in Havana, CubaMeliá Cohiba HotelGeneral informationLocationHavana, CubaCoordinates23°08′23″N 82°24′10″W / 23.13964°N 82.40278°W / 23.13964; -82.40278Opening1994ManagementMeliá Hotels InternationalOther informationNumber of rooms462 (inc)Number of suites61Number of restaurants7Websitehttps://www.melia.com/en/hotels/cuba/havana/melia-cohiba/index.html The Meliá Cohiba Hotel is a high-rise hotel opened in 1994, located in the Vedado district of Ha...

 

Teenage SuperstarSingle by Kim-Lianfrom the album Balance Released4 September 2003Recorded2003GenrePop rock, teen popLength3:09LabelCMM RecordsSongwriter(s)Daniel Gibson, Jörgen Ringqvist[1]Producer(s)Daniel Gibson, Jörgen Ringqvist[1]Kim-Lian singles chronology Teenage Superstar (2003) Hey Boy! (2004) Teenage Superstar is the debut single of Dutch pop rock music singer Kim-Lian. Information The song was released on 4 September 2003 as the first single of her debut album Ba...

Pour les articles homonymes, voir Saxby et Chambliss. Saxby Chambliss Fonctions Sénateur de Géorgie 3 janvier 2003 – 3 janvier 2015(12 ans) Élection 5 novembre 2002 Réélection 4 novembre 2008 Prédécesseur Max Cleland Successeur David Perdue Représentant du 8e district congressionnel de Géorgie 3 janvier 1995 – 3 janvier 2003(8 ans) Prédécesseur Roy Rowland Successeur Mac Collins Biographie Nom de naissance Clarence Saxby Chambliss Date de naissance 10 novembre 1...

 

GoldenEyeSutradaraMartin CampbellProduser Michael G. Wilson Barbara Broccoli Skenario Jeffrey Caine Bruce Feirstein CeritaMichael FranceBerdasarkanJames Bondoleh Ian FlemingPemeran Pierce Brosnan Sean Bean Izabella Scorupco Famke Janssen Joe Don Baker Penata musikÉric SerraSinematograferPhil MéheuxPenyuntingTerry RawlingsPerusahaanproduksiEon ProductionsUnited ArtistsDistributorMGM/UA Distribution Co. (United States)United International Pictures (International)Tanggal rilis 13 Novembe...

 

Biografi ini memerlukan lebih banyak catatan kaki untuk pemastian. Bantulah untuk menambahkan referensi atau sumber tepercaya. Materi kontroversial atau trivial yang sumbernya tidak memadai atau tidak bisa dipercaya harus segera dihapus, khususnya jika berpotensi memfitnah.Cari sumber: Abul A'la Maududi – berita · surat kabar · buku · cendekiawan · JSTOR (Pelajari cara dan kapan saatnya untuk menghapus pesan templat ini) Abul A'la Maududi Nama dala...

91st season of top-tier football league in Scotland Football league seasonScottish Premier DivisionSeason1996–97Dates10 August 1996 – 10 May 1997ChampionsRangers 12th Premier Division title 47th Scottish titlePromotedDunfermlineDundee UnitedRelegatedRaith RoversChampions LeagueRangersUEFA CupCelticDundee UnitedCup Winners' CupKilmarnockGoals scored504 (27)Average goals/game2.8Top goalscorerJorge Cadete (25)Biggest home winCeltic 6–0 Kilmarnock (08 Jan)Biggest away winRaith Rovers 0–6 ...

 

Pat Boone discographyStudio albums78Compilation albums78Video albums5Singles63Soundtrack albums3 During his career as a singer and composer, Pat Boone released 63 singles in the United States,[better source needed] mostly during the 1950s and early 1960s when Boone was a successful pop singer and, for a time, the second-biggest charting artist behind Elvis Presley according to Billboard.[1] Boone has had over 25 singles reach the top 20 on the U.S. singles charts, i...

 

Pour les articles homonymes, voir Harvey. Paul Harvey Avec Zachary Scott (à droite), dans L'Homme du Sud (1945) Données clés Nom de naissance Roy Paul Harvey Naissance 10 septembre 1882SandwichIllinois, États-Unis Nationalité Américaine Décès 5 décembre 1955 (à 73 ans)Los AngelesCalifornie, États-Unis Profession Acteur Films notables CasbahArizonaLa Maison du docteur EdwardesLe Père de la mariée modifier Paul Harvey est un acteur américain, né à Sandwich (Illinois, État...

American college football season 2024 Tennessee Volunteers footballConferenceSoutheastern ConferenceRecord0–0 (0–0 SEC)Head coachJosh Heupel (4th season)Offensive coordinatorJoey Halzle (2nd season)Defensive coordinatorTim Banks (4th season)Home stadiumNeyland StadiumSeasons← 20232025 → 2024 Southeastern Conference football standings vte Conf Overall Team   W   L     W   L   Alabama   0 – 0     0 ...

 

2020年夏季奥林匹克运动会波兰代表團波兰国旗IOC編碼POLNOC波蘭奧林匹克委員會網站olimpijski.pl(英文)(波兰文)2020年夏季奥林匹克运动会(東京)2021年7月23日至8月8日(受2019冠状病毒病疫情影响推迟,但仍保留原定名称)運動員206參賽項目24个大项旗手开幕式:帕维尔·科热尼奥夫斯基(游泳)和马娅·沃什乔夫斯卡(自行车)[1]闭幕式:卡罗利娜·纳亚(皮划艇)&#...

 

Kontributor utama artikel ini tampaknya memiliki hubungan dekat dengan subjek. Artikel ini mungkin perlu dirapikan agar mematuhi kebijakan konten Wikipedia, terutama dalam hal sudut pandang netral. Silakan dibahas lebih lanjut di halaman pembicaraan artikel ini. (April 2023) (Pelajari cara dan kapan saatnya untuk menghapus pesan templat ini) Artikel ini membutuhkan penyuntingan lebih lanjut mengenai tata bahasa, gaya penulisan, hubungan antarparagraf, nada penulisan, atau ejaan. Anda dapat me...

زاستافازاستافاЗаставаالشعارمعلومات عامةالبلد  صربيا التأسيس 1953الاختفاء 2008 النوع شركة عامةالشكل القانوني شركة مساهمة المقر الرئيسي كراغويفاتش ، صربيا موقع الويب zastavanacionale.com المنظومة الاقتصاديةالشركة الأم زاستافا للسياراتالشركات التابعة زاستافا كاميوني (زاستافا لل...

 

Nikolay Davydenko Nikolay Davydenko à Roland-Garros en 2012. Carrière professionnelle 1999 – 2014 Pays Russie Naissance 2 juin 1981 (42 ans)Sievierodonetsk Taille 1,78 m (5′ 10″) Prise de raquette Droitier, revers à deux mains Entraîneur Eduard Davydenko Gains en tournois 16 186 480 $ Palmarès En simple Titres 21 Finales perdues 7 Meilleur classement 3e (06/11/2006) En double Titres 2 Finales perdues 2 Meilleur classement 31e (13/06/2005) Meilleurs r�...

 

German aquanaut (1939–1975) Joachim Wendler (June 6, 1939, in Erfurt, Germany[citation needed] – September 25, 1975, in Rockport, Massachusetts) was a West German aquanaut who died of an air embolism while returning to the surface of the Gulf of Maine from the Helgoland underwater habitat. He was participating in a checkout mission for the First International Saturation Study of Herring and Hydroacoustics (FISSHH) project.[1][2][3] The Helgoland Habitat. We...

Overview of the presence, role and impact of Hinduism in Korea The Om symbol in DevanagariHinduism by country Africa Algeria Angola Benin Botswana Burkina Faso Burundi Cameroon Cape Verde Central African Republic Chad Comoros Democratic Republic of the Congo Republic of the Congo Djibouti Egypt Equatorial Guinea Eritrea Eswatini Ethiopia Gabon Gambia Ghana Guinea Guinea-Bissau Ivory Coast Kenya Lesotho Liberia Libya Madagascar Malawi Mali Mauritania Mauritius Morocco Western Sahara Mozambique...

 

This article is about the headland in Kent, England. For other uses, see Dungeness (disambiguation). Headland in Kent Human settlement in EnglandDungenessAerial view of DungenessDungenessLocation within KentArea12 sq mi (31 km2)OS grid referenceTR0917Civil parishLyddDistrictFolkestone and HytheShire countyKentRegionSouth EastCountryEnglandSovereign stateUnited KingdomPost townRomney MarshPostcode districtTN29Dialling code01797PoliceKentFireKentAmbu...