Mary Watson (31 Mei 1975, Kaapstad –) is 'n Suid-Afrikaanse skrywer.
Lewe
Sy studeer aan die Universiteit van Kaapstad en aan die Universiteit van Bristol.
Sy woon sedert 2009 in Galway, Ierland.
Werke
- Moss, 2004
- Jungfrau, 2006
- The Cutting Room, 2013
- The Wren Hunt, 2018
- The Wickerlight, 2019
Toekennings
Verwysings