Die rivier ontstaan as die Groot Maricorivier by die Marico Oog, naby Swartruggens, in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika. Die bron van die rivier is 'n groot dolomitiese sinkgat met skoon water, wat ook 'n skouspelagtige duikplek is.[3]
Die oog van die Maricorivier, suid van Groot Marico