Tydens die bewind van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie aan die Kaap is, tot 1691, 'n kommandeur as bevelvoerder van die Kaap aangestel. Vanaf 1691 is 'n goewerneur as bevelvoerder aangestel. Vanaf 1792 is 'n kommissaris-generaal as bevelvoerder aangestel.