Lochiel is 'n klein bosboudorp in Mpumalangaprovinsie naby aan die grens met eSwatini. Dit val in die Albert Luthuli Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit.