Die Ljachofskije-eilande (Russies: Ляховские острова, Jakoeties: Ляхов арыылара) is die mees suidelike subgroep van die Nieu-Siberiese Eilande noord van die Oos-Siberiese kus tussen die Laptef-see en die Oos-Siberiese See noord van Sacha (Jakoetië). Die subgroep word van die vasteland geskei deur die Laptef-straat en van die Anzjoe-eilande deur die Sannikof-straat. Die eilande is:
Die eilande is genoem na Iwan Ljachof, wat hulle in 1773 verken het.
Verwysings
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Lyakhovsky Islands