Lemoenskil is 'n warm kleur wat ooreenstem met die kleur van 'n lemoen se skil. Dit kan ook beskou word as 'n diep skakering van oranje.
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word lemoenskil as volg voorgestel:
Sien ook
Kleurskakerings van oranje |
---|
|
Verwysings