Appelkoos (kleur)

Hierdie artikel handel oor die kleur. Vir die gewas en vrugte, sien appelkoos.
#FBCEB1
'n Appelkoos en 'n dwarssnit

Appelkoos is 'n ligte geel-oranje kleur wat soortgelyk is aan die kleur van appelkose. Dit is egter 'n bietjie ligter as die werklike appelkoos se kleur.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word appelkoos as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FBCEB1
RGB-kleurmodel (251, 206, 177)
CMYK (0, 18, 30, 16)
HSV (24°, 30%, 98%)

Sien ook