Klaviersonate No. 15 in C majeur, D 840 (Relikwie)

Franz Schubert se Klaviersonate in C majeur, D. 840, ook bekend as die "Relikwie" by publikasie in 1861 omdat daar verkeerdelik geglo is dat dit Schubert se laaste werk was,[1] is geskryf in April 1825, terwyl die komponis ook gewerk het aan die A mineur sonate, D. 845. Schubert het sy werk aan die C majeur sonate gestaak, en slegs die eerste twee bewegings is voltooi, met die trio-deel van die derde beweging wat ook ten volle uitgeskryf is. Die minuet-deel van die derde beweging is onvoltooid en bevat ongewone harmoniese veranderinge, wat mens laat vermoed dat Schubert op die stadium reeds ontnugter was en die derde beweging, en later ook die sonate, gestaak het. Die finale vierde beweging is ook onvoltooid en eindig op abrupte wyse na maat 272.

Fragmente van die sonate in Schubert se manuskripte bestaan steeds, en later is die werk gebundel en in sy onvoltooide vorm in 1861 gepubliseer.

Bewegings

I. Moderato

C majeur, 4/4 maatsoort, sonatavorm

Durasie is ongeveer 15 tot 18 minute

II. Andante

C mineur, 6/8 maatsoort, vyfdelige rondovorm

Durasie is ongeveer 10 minute

III. Menuetto: Allegretto – Trio

A-mol majeur, 3/4 maatsoort, onvolledige ternêre vorm. Fragment (eindig by maatstreep 80 nadat die hooftema terugkeer in deel B van die menuetto)

Die openingstema word op ongewone wyse onmiddellik herhaal in versierde vorm in die sleutel van A majeur, en die herhaling begin ook in dié sleutel. Vermoedelik sou die minuet dan teruggekeer het na A-mol majeur. Die trio is in die parallele mineur, G# mineur.[2]

IV. Rondo: Allegro

C majeur. Fragment

Selfs in hierdie vorm neem die sonate ongeveer 30 tot 35 minute om te speel.

Struktuur

Ernst Krenek het die struktuur van elk van die werk se vier bewegings uiteengesit in aantekeninge wat hy bygedra het tot 'n opname deur Ray Lev in 1947. Krenek brei uit oor hoe hy 'n voltooiing, ingesluit in die opname, vir die onvoltooide bewegings saamgestel het. Volgens Krenek:

  • Stel die eerste beweging "die energiek pulserende ritme bekend wat byna deur die hele stuk loop". Op ongewone wyse is die tweede tema aanvanklik in B mineur, nie die verwagte dominant G majeur nie, wat eers teen die einde van die eksposisie verskyn. Die ontwikkeling beklemtoon eweneens B mineur, tot 'n valse rekapitulasie in 'n ander onverwagte toonsoort, B majeur; die eintlike rekapitulasie volg noukeurig in F majeur, en C majeur maak uiteindelik sy terugkeer met 'n forte herstelling van die eerste tema. "Die tweede tema verskyn nou in A mineur, en die coda verander na A-mol, 'n toonsoort wat vroeg in die begin van die beweging vlugtig aangeraak is, sodat die toonsoortskema in die geheel afgerond word met bewonderenswaardige logika."
  • Die tweede beweging is in vyfdelige rondo-vorm. Sy eerste tema, in C mineur, bevat afwaartse oorslaannote in sewendes; lopende sestiende note en dramatiese aksente kenmerk sy tweede tema, in A-mol majeur. Die lopende sestiendes gaan voort soos die eerste tema terugkeer, opgevolg deur 'n herhaling van die tweede tema in C majeur en 'n laaste, stil stelling van die eerste tema om die beweging te voltooi.
  • Die fragmentariese derde beweging moduleer kort na sy begin vinnig van A-mol na A-majeur, "'n baie ongewone beweging", waarna Schubert komposisie gestaak het. Krenek spekuleer dat Schubert moontlik bedoel het om die beweging te voltooi "met 'n rekapitulasie wat kort voor die einde simmetries terugkeer van A na A-majeur". In sy voltooiing het Krenek "'n kort ontwikkelingsdeel geskryf, die tema in A weer bekendgestel en teruggekeer na A-mol, en 'n paar mate van oorgang bygevoeg na A-mol mineur, wat enharmonies die toonsoort van die trio is, 'n besonder bekoorlike liriese item".
  • Vir die fragmentariese vierde beweging het Schubert die eerste en tweede temas van die eksposisie of uiteensetting voltooi en 'n derde tema in A mineur, afgelei van die eerste, bekendgestel om die ontwikkeling te open voordat hy die werk aan hierdie beweging in rondo-sonatevorm gestaak het. Krenek dui aan dat sy voltooiing die idee van die derde tema uitgebrei het en "dit opgevolg het met 'n vinnig modulerende ontwikkeling van die eerste tema en 'n normale samevatting" van effens korter lengte as die eksposisie. Sy coda neem die derde tema as grondslag en verwys terug na die eerste tema van die eerste beweging, "'n idee waarop ek geregtig gevoel het aangesien Schubert dit aan die einde van die finale van die Sonate in A majeur laat deurskemer het".

Voltooide weergawes van die sonate

Gegewe die omvang van die sonate en die materiaal wat Schubert vir die onvolledige bewegings nagelaat het, het hierdie sonate verskeie komponiste en kunstenaars geïnspireer om voltooiing van die werk te onderneem. Sommige van hul pogings, veral dié wat deur pianiste self geskryf is, het op plate verskyn. Onder hulle tel die volgende:

  • Ludwig Stark het 'n voltooide sonate in 1877 gepubliseer.[3]
  • Armin Knab het die sonate in 1920 voltooi. Dit is gepubliseer deur Edition Peters en in 1962 geredigeer deur Heinz Wegener.[3][4][5] In 1920 het Knab 'n essay getiteld "Schuberts unvollendete Klaviersonate in C-dur und ihre Ergänzung" gepubliseer wat verskyn het in die Deutsche Musik-Zeitung.[6]
  • Ernst Krenek het sy voltooiing hierbo genoem, geskryf op versoek van sy vriend, die pianis en komponis Eduard Erdmann, wat die sonate by sy repertorium wou voeg. Krenek het die versoek gedateer as 1922. Ander bronne dateer sy voltooiing as 1921.[4] Krenek se voltooiing is in 1923 deur Universal Edition gepubliseer.[3][4] Dit is minstens drie keer opgeneem. Die eerste opname het plaasgevind tydens die voorgenoemde opvoering deur Ray Lev op 'n stel 78 OPM plate uitgereik deur die Amerikaanse Concert Hall Society-plaatetiket; die tweede is opgevoer deur Friedrich Wührer op 'n mono LP-album uitgereik deur die Amerikaanse Vox Records (later heruitgegee op CD deur Bearac). Daar bestaan ook 'n latere opname deur Stanislav Khristenko op Toccata Classics TOCC 0298 (CD gemerk as eerste volume van Krenek se klavierwerke).
  • Walter Rehberg het in 1927 die sonate voltooi. Dit is in 1930 gepubliseer deur Edition Steingräber.[3][4][7][8][9]
  • Die musikoloog Nikolai Zhilyayev het die sonate in 1932 voltooi(москва: государственное музыкалное издательство 4.IV.1932, VN 12596).
  • Harold Truscott het 'n voltooide weergawe van die Minuet (3de beweging) in 1957 gepubliseer.[3]
  • Paul Badura-Skoda het sy voltooiing van die sonate in 1976 gepubliseer.[4] Hy het die werk opgedateer en in 1997 die voltoooide sonate opgeneem.[1][9][10]
  • Bart Berman het die sonate voltooi in 1978; die Nederlandse Erasmus-plaatetiket het sy opname daarvan in 1997 vrygestel.[7]
  • Die pianis Ian Munro het die sonate in 1994 voltooi en die voltooide werk opgeneem vir die Australiese plaatetiket Tall Poppies Records.[10][11]
  • Martino Tirimo het ook die sonate voltooi en dit ingesluit by sy volledige stel van Schubert se sonates op EMI.[12]
  • Anthony Goldstone het 'n voltooiing van die werk geskryf en opgeneem in 2003.[1]
  • Brian Newbould het 'n voltooiing geskryf wat opgeneem is deur Todd Crow, aan wie dit opgedra is, op die Toccata Classics plaatetiket.[13][14]

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 Satz (2003)
  2. Newbould, Brian (1999). Schubert: The Music and the Man. University of California Press. pp. 322–323. ISBN 9780520219571.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 3,4 Benson (2008), p. 35
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 4,4 Deutsch (1978), p. 530
  5. Edition Peters VN 12148 – 8376
  6. Sien Willi Kahl: Verzeichnis des Schrifttums über Franz Schubert 1828–1928 (Regensburg, Gustav Bosse Verlag: 1938), p. 123, inskrywing uit 1482.
  7. 7,0 7,1 Berman (2002)
  8. Benson (2008), p. V
  9. 9,0 9,1 Benson (2008), p. 24
  10. 10,0 10,1 Benson (2008), p. 36
  11. Tall Poppies ().
  12. Hedley (2003).
  13. Newbould (2007), pp. 3–6.
  14. Standford (2008).

Bronne

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Read other articles:

Callisphyris macropus Klasifikasi ilmiah Kerajaan: Animalia Filum: Arthropoda Kelas: Insecta Ordo: Coleoptera Famili: Cerambycidae Genus: Callisphyris Spesies: Callisphyris macropus Callisphyris macropus adalah spesies kumbang tanduk panjang yang tergolong famili Cerambycidae. Spesies ini juga merupakan bagian dari genus Callisphyris, ordo Coleoptera, kelas Insecta, filum Arthropoda, dan kingdom Animalia. Larva kumbang ini biasanya mengebor ke dalam kayu dan dapat menyebabkan kerusakan pada ...

 

Jalur trem uap Warungdowo–AlkmaarPeta yang menunjukan jalur kereta api Warungdowo–AlkmaarIkhtisarJenisJalur lintas cabangSistemJalur trem uapStatusTidak beroperasiTerminusWarungdowoAlkmaarOperasiDibangun olehPasoeroean Stoomtram MaatschappijLegalitas pembangunanGouvernements besluit 25 September 1896 No. 18Dibuka1901Ditutup 1932 (Segmen Warungdowo–Alkmaar) 1943 (Segmen Warungdowo–Alkmar) 1976 (Segmen Warungdowo–Wonorejo) PemilikPT Kereta Api Indonesia (pemilik aset jalur dan stasiun...

 

2004 film by Juan Calvo Di que sí redirects here. For the song, see Di Que Sí (song). Di que síSpanishDi que sí Directed byJuan CalvoScreenplay byJuan CalvoStarringPaz VegaSanti MillánPepe ViyuelaConstantino RomeroChus LampreaveSantiago SeguraOrnella MutiCinematographyGonzalo BerridiEdited byJavier LaffailleMusic byFederico JusidDistributed byColumbia TriStar Films de EspañaRelease date 12 November 2004 (2004-11-12) Running time104 minutesCountrySpainLanguageSpanish Say I...

Экономика Дании Копенгаген Валюта Датская крона (DKK, kr) Международныеорганизации ЕС, ОБСЕ, ВТО, ОЭСР и другие Статистика ВВП $398,3 млрд (2021) Рост ВВП +12% (2021) ВВП на душу населения 57 218 $[3] Инфляция (ИПЦ) 2,8 % Экономически активное население 2,855 млн (2011) Средний оклад до �...

 

1939 fighter aircraft family by Focke-Wulf Fw 190 Fw 190A-3 of Stab. 7./JG2, June 1942[a] Role Fighter aircraftType of aircraft National origin Germany Manufacturer Focke-Wulf Designer Kurt Tank First flight 1 June 1939[2] Introduction August 1941 Retired 9 May 1945 (Luftwaffe) 1945 (Hungary) 1947 (Turkey) 1949 (France) Primary users Luftwaffe Hungarian Air Force Turkish Air Force Produced 1941–1945 (65 produced post-War for French Air Force) Number built Over 20,000 ...

 

American mining engineer (1877–1927) Bartlett Lee Bart Thane (August 26, 1877 – November 7, 1927) was an American mining engineer who pioneered hydroelectric power in Juneau, Alaska.[1] The world's first thin arch dam, Salmon Creek Dam, was constructed by Thane. Early years Thane was born in Oakland, California, USA, in August 1877.[2] His parents were Joseph E. Thane and Laura E. Thane. His father was a well-known orchardist from Niles, California.[3] His mate...

Sex of an organism that produces ova For other uses, see Female (disambiguation). The symbol of the Roman goddess Venus is used to represent the female sex in biology.[1] An organism's sex is female (symbol: ♀) if it produces the ovum (egg cell), the type of gamete (sex cell) that fuses with the male gamete (sperm cell) during sexual reproduction.[2][3][4] A female has larger gametes than a male. Females and males are results of the anisogamous reproduction s...

 

Voce principale: Campionato mondiale di Formula 1 2012.  Gran Premio del Belgio 2012 870º GP del Mondiale di Formula 1Gara 12 di 20 del Campionato 2012 Data 2 settembre 2012 Nome ufficiale LXVIII Shell Belgian Grand Prix Luogo Circuito di Spa-Francorchamps Percorso 7,004 km / 4,352 US mi Pista permanente Distanza 44 giri, 308,052 km/ 191,415 US mi Clima Soleggiato Risultati Pole position Giro più veloce Jenson Button Bruno Senna McLaren-Mercedes in 1'47573 Williams-Renault in 1'52822 ...

 

Village in Estonia This article is about the village. For the ferry, see MS Varbola. Village in Rapla County, EstoniaVarbolaVillageRuins of Varbola Stronghold.Country EstoniaCountyRapla CountyParishMärjamaa ParishTime zoneUTC+2 (EET) • Summer (DST)UTC+3 (EEST) Varbola is a village in Märjamaa Parish, Rapla County, in western Estonia.[1] See also Varbola Stronghold References ^ Classification of Estonian administrative units and settlements 2014[dead link] (r...

Artikel ini membutuhkan rujukan tambahan agar kualitasnya dapat dipastikan. Mohon bantu kami mengembangkan artikel ini dengan cara menambahkan rujukan ke sumber tepercaya. Pernyataan tak bersumber bisa saja dipertentangkan dan dihapus.Cari sumber: SMA Negeri 6 Tasikmalaya – berita · surat kabar · buku · cendekiawan · JSTOR SMA Negeri 6 TasikmalayaInformasiDidirikan1987JenisNegeriAkreditasiPeringkat A (Amat Baik)[1]Nomor Pokok Sekolah Nasional20...

 

فنون الجزيرةفنون الجزيرة للإنتاج والتوزيع الفني (بالعربية) معلومات عامةالبلد  السعودية التأسيس 1980 النوع شركة تسجيلات المقر الرئيسي الرياض أهم الشخصياتالمؤسس خالد بن فهد بن عبد العزيز آل سعود تعديل - تعديل مصدري - تعديل ويكي بيانات شركة فنون الجزيرة (بالأحرف اللاتينية Fun...

 

  关于笔名为路易士的中国诗人,请见「紀弦」。 路易斯(Louis,Louÿs,Luis),也译为路易,可以指: 在各种语言中的形式 男性 法語:路易(Louis) 布列塔尼语:(Loeiz) 加泰罗尼亚语:(Lluís) 西班牙语:路易斯(Luis) 葡萄牙语:路易斯(Luís) 意大利语:路易吉(Luigi) 英語:劉易斯(Lewis)、路易斯(Louis) 德语:路德维希(Ludwig) 斯堪的那维亚语支:(Ludv...

Asap tembakau di tempat publik sebelum larangan merokok mulai diberlakukan pada 29 Maret 2004 di Irlandia Perokok pasif merupakan seseorang yang menghirup asap rokok dari perokok aktif. Paparan asap rokok dapat menyebabkan penyakit serius hingga kematian.[1][2] Dampak dari asap rokok menjadi pembahasan serius oleh para ilmuwan.[3][4][5] Menanggapi bahaya dari asap rokok; maka dibuatlah aturan mengenai larangan merokok di berbagai tempat seperti restoran...

 

  لمعانٍ أخرى، طالع لون (توضيح). لونمعلومات عامةصنف فرعي من ظاهرة بصريةكيف الاستعمال جمال[1] إخفاء[2] الأسباب ضوء تسبب في sensory perception of light stimulus (en) يدرسه علم البصرياتبيولوجيا اللون ممثلة بـ مسمى اللون النقيض انعدام اللّون تعديل - تعديل مصدري - تعديل ويكي بيانات الل�...

 

Artikel ini sebatang kara, artinya tidak ada artikel lain yang memiliki pranala balik ke halaman ini.Bantulah menambah pranala ke artikel ini dari artikel yang berhubungan atau coba peralatan pencari pranala.Tag ini diberikan pada Februari 2023. Tipasa TipazaTipasaLokasi di AljazairKoordinat: 36°35′31″N 2°26′58″E / 36.59194°N 2.44944°E / 36.59194; 2.44944 Situs Warisan Dunia UNESCONama resmiTipasaJenisKulturalKriteriaiii, ivDitetapkan1982 (6th session)No.&#...

ستيفن لوبيز   معلومات شخصية الميلاد 9 نوفمبر 1978 (46 سنة)  نيويورك  الطول 191 سنتيمتر  الجنسية الولايات المتحدة  الوزن 83 كيلوغرام[1]  الحياة العملية المهنة لاعب تايكوندو  الرياضة التايكوندو  تعديل مصدري - تعديل   ستيفن لوبيز (بالإسبانية: Steven López)‏ (موال�...

 

バシキール人Başqorttar - Башҡорттарバシキール人の旗 街を闊歩するバシキールの人々総人口約180万人居住地域ロシア連邦バシコルトスタン共和国など言語バシキール語、タタール語、ロシア語宗教イスラム教スンニ派関連する民族ヴォルガ・タタール人、マジャル人, ノガイ人, カザフ バシキール人・バシュキール人(bashqorts)は、主としてロシア連邦のバシコルト�...

 

Pakistani cricketer (1928–2009) For the village in Iran, see Khan Mohammad, Iran. Khan MohammadKhan Mohammad in 1954Personal informationFull nameKhan MohammadBorn(1928-01-01)1 January 1928Lahore, Punjab, British IndiaDied4 July 2009(2009-07-04) (aged 81)London, EnglandBattingRight-handedBowlingRight-arm fast-mediumRoleBowlerInternational information National sidePakistan (1952–1958)Test debut (cap 8)16 October 1952 v IndiaLast Test31 March 1958 v Wes...

StorieTitolo originaleHistoriae Frammento dell'opera in un papiro del III secolo AutoreGaio Sallustio Crispo 1ª ed. originale39 a.C. Editio princepsRoma, Arnold Pannartz, 1475 Generesaggio Sottogenerestorico Lingua originalelatino Modifica dati su Wikidata · Manuale Historiae (Storie) è il titolo di un'opera annalistica scritta dallo storiografo latino Gaio Sallustio Crispo nel 39 a.C. Indice 1 Struttura e conservazione 2 La concezione storico-politica 3 Note 4 Bibliografia 5 Voci cor...

 

Il regno di Wilusa nell'Anatolia nord-occidentale Il regno di Wilusa fu uno stato sviluppatosi nella seconda metà del secondo millennio a.C. nel Nord-Ovest anatolico; tutte le notizie ad esso correlate ci sono giunte tramite le fonti ittite. L'impero ittita dominò la scena del Vicino Oriente per secoli, proprio nel periodo in cui Wilusa prosperò e ne fu vassalla. Wilusa ricopre una grande importanza, dal momento che, dopo anni di controversie[1], sembra dimostrato che essa corrispo...