Kiril Kondrašin

Kirill Kondrashin, 1979

Kirill Petrovich Kondrashin, (Russies: Кири́лл Петро́вич Кондра́шин, Kirill Petrovič Kondrašin; * (O.S.D.: 21 Februarie) 6 Maart 1914 – † 7 Maart 1981) was 'n Sowjet- en Russiese dirigent.

Vroeë Lewe

Kondrashin is in Moskou in 'n gesin van orkesmusikante gebore. Hy het baie ure met resitasies deurgebring en het op die ouderdom van veertien 'n besliste besluit geneem om 'n dirigent te word. Hy het van 1931 tot 1936 onder die dirigent Boris Khaykin by die Moskou Konservatoria gestudeer. Kondrashin het begin gedirigeer in die Jongmens Teater in Moskou in 1931, en drie jaar later daarmee voortgegaan by die Stanislavskyi en Nemirowitsj-Dantjenko Moskou Akademiese Musiekteater. Hy het van 1938 tot 1942 by die Maliy Operateater in Leningrad gedirigeer en van 1943 by die Bolshoi Teater in Moskou. Sy uitvoering van Sjostakowitsj se Simfonie No.1 het die komponis se aandag getrek en gelei tot die begin van 'n ferm vriendskap. In 1947 is die Stalin Medalje aan hom toegeken.

Hoof loopbaan

Tydens die eerste Internasionale Tsjaikofski-kompetisie in 1958 was Kondrashin die dirigent vir Van Cliburn, wat die eerste prys gewen het. Na die kompetisie het hy deur die Verenigde State getoer saam met Cliburn, wat hom die eerste Russiese dirigent gemaak het om besoek af te lê aan Amerika sedert die begin van die Koue Oorlog.[1] Hulle het die werke opgevoer, en opnames gemaak van, die Rachmaninoff Klavierconcerto No.3 en Tsjaikofski Klavierconcerto No.1,wat hulle tydens die kompetisie gespeel het. Miljoene van die opnames was in die VSA verkoop. Die 1958 Van Cliburn opname van Tsjaikofski se Klavierconcerto No.1 was die eerste klassiek LP om platinum status te bereik. Later in 1972 het 'n lewendige uitvoering van Brahms se Klavierconcerto No. 2 Cliburn en Kondrashin herenig met die Moskou Filharmoniese Orkes in Moskou; RCA Victor sou uiteindelik die uitvoering vrystel saam met 'n ateljee-opname van Rachmaninoff se Rapsodie op 'n Tema van Paganini op CD. Hy was ook vanaf 1960 tot 1975 die artistiese direkteur van die Moskou Filharmoniese Orkes. Gedurende hierdie tydperk het hy die eerste opvoering van Sjostakowitsj se Simfonie No.4 in Desember 1961 en sy No.13 die volgende jaar gelewer.[2] Hy het verskeie opvoerings in Europa en Amerika saam met ander bekende Russiese musikante gegee soos Rostropovich, Oistrakh, and Sviatoslav Richter.

Nolda Broekstra in 1983, sy laaste vrou.

Asiel en liefde gevind in Wes-Europa

Kondrashin het in Desember 1978 oorgeloop van die Sowjetunie terwyl hy op toer was in Nederland en het aldaar aansoek gedoen om politieke asiel, in navolging waarvan die Sowjetregering onmiddellik al sy voormalige opnames verban het. Hy het in 1978 die pos aangeneem van permanente gasdirigent van Amsterdam se Koninklike Concertgebouw-orkes en in daardie pos aangebly tot sy dood. Hy het 'n vrugbare maar kort vennootskap aangeknoop met die Weense Filharmoniese Orkes.

In Nederland is hy getroud met sy assistent en interpreteerder, die musikoloog Nolda Broekstra (gebore in 1944). Toe hulle die eerste keer in 1975 ontmoet het was Broekstra dertig jaar jonger en het sy geen Russies geken nie. Beide was getroud en was nie vlot in Engels nie, te wete die taal wat hulle met mekaar gepraat het. Tog het hulle verlief geraak en probeer saam wees as hulle kon en het hulle ook briewe gewissel. Broekstra het op ywerige wyse begin Russies en Engels aanleer en het gou beide tale bemeester.[3]

Hulle familielewe in Nederland was van korte duur, aangesien Kondrashin vroeg in 1981 in Amsterdam aan 'n hartaanval oorlede is. Op dieselfde dag het hy Mahler se Eerste Simfonie gedirigeer met die Noord-Duitse Radio Simfonieorkes. Philips Records het sommige van die opnames van Kondrashin se lewendige konserte op LP en CD uitgereik, insluitende sy energieke uitvoerings van simfonieë deur Sjostakowitsj. Op die opname van Dmitri Sjostakowitsj se Sesde Simfonie kan daar gehoor word hoe Kondrashin sy voete stamp soos hy die lewendige finale beweging dirigeer.[4]

Hy was 'n ondersteuner van die berugte Amerikaanse kommunis, Angela Davis.[5]

Eerbewyse en toekennings

  • Stalin-prys, eerste klas (1948) – vir die dirigeer van die opera "Bose Mag" AN Serov Bolshoi verhoog
  • Stalin-prys, tweede klas (1949) – vir die dirigeer van die opera "The Bartered Bride" deur Smetana
  • Glinka Staats-prys (1969) – Konsert (1966–1967) en (1967–1968)
  • Die Kunstenaar van die Mense van die USSR (1972)
  • Geëerde Kunstenaar van die RSFSR (1951)
  • Orde van die Rooi Banier van Arbeid

Verwysings

  1. "Kirill Kondrashin". AllMusic (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Julie 2019.
  2. Premiere Geargiveer 6 Februarie 2006 op Wayback Machine
  3. Gregor Tassie (30 Maart 2010). Kirill Kondrashin: His Life in Music. Scarecrow Press. pp. 261–270. ISBN 978-0-8108-6974-5. Besoek op 6 November 2012.
  4. The Kondrashin Recordings – Shostakovich: Symphony No. 6; Nielsen: Symphony No. 5. Amazon.
  5. "More Russians Send Plea To Nixon on Angela Davis". The New York Times (in Engels). 7 Januarie 1971. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Julie 2019.

Eksterne skakels

Read other articles:

Artikel ini sebatang kara, artinya tidak ada artikel lain yang memiliki pranala balik ke halaman ini.Bantulah menambah pranala ke artikel ini dari artikel yang berhubungan atau coba peralatan pencari pranala.Tag ini diberikan pada Oktober 2022. Gua Binsari atau yang dikenal sebagai Gua Jepang adalah salah satu dari beberapa peninggalan bersejarah yang terdapat di Pulau Biak, Papua. Nama asli dari gua ini adalah Abyab Binsari yang berarti ‘Goa Nenek’. Jika ditinjau dari namanya menurut, ke...

 

HelloSingel oleh SHINeedari album Lucifer/HelloDirilis1 Oktober 2010 (2010-10-01)FormatDigital downloadDirekamSM Studios in Seoul, Korea SelatanGenreR&B, dance-pop, synthpopDurasi3:04LabelSM EntertainmentPenciptaKim EanaProduserLee Soo-man (Executive) Hello adalah salah satu lagu dari boyband Korea Selatan, SHINee. Versi Korea Versi Korea dari lagu ini dirilis pada 1 Oktober 2010 dan merupakan lagu pertama dari repackage album Lucifer di bawah label S.M. Entertainment. Versi asli jud...

 

Judah P. Benjamin Masa jabatan18 Maret 1862 – 10 Mei 1865PresidenJefferson Davis PendahuluWilliam BrownePenggantiPetahanaMasa jabatan17 September 1861 – 24 Maret 1862PresidenJefferson Davis PendahuluLeRoy WalkerPenggantiGeorge RandolphMasa jabatan25 Februari 1861 – 15 November 1861PresidenJefferson Davis PenggantiWade KeyesSenator Amerika Serikat dari LouisianaMasa jabatan4 Maret 1853 – 4 Februari 1861 PendahuluSolomon DownsPenggantiJohn Harris (186...

Artikel ini bukan mengenai BBC. Artikel ini memiliki beberapa masalah. Tolong bantu memperbaikinya atau diskusikan masalah-masalah ini di halaman pembicaraannya. (Pelajari bagaimana dan kapan saat yang tepat untuk menghapus templat pesan ini) Artikel ini sebagian besar atau seluruhnya berasal dari satu sumber. Diskusi terkait dapat dibaca pada the halaman pembicaraan. Tolong bantu untuk memperbaiki artikel ini dengan menambahkan rujukan ke sumber lain yang tepercaya. Artikel ini membutuhkan r...

 

Peer-to-peer web-based torrent client This article may be too technical for most readers to understand. Please help improve it to make it understandable to non-experts, without removing the technical details. (November 2018) (Learn how and when to remove this template message) WebTorrentThe WebTorrent logoOriginal author(s)Feross AboukhadijehDeveloper(s)WebTorrentInitial release22 October 2013; 10 years ago (2013-10-22)Repositorygithub.com/webtorrent/webtorrentWritten inJava...

 

Ekonomi Tokelau disebutkan sebagai ekonomi terkecil dari negara manapun di dunia berdasarkan PDB Keseimbangan kemampuan berbelanja.[1] Tokelau memiliki pendapatan perkapita sekitar Rp. 9,5 juta (US $ 1.000). Dana pemerintahan hampir seluruhnya bergantung pada subsidi dari Selandia Baru. Pendapatan tahunan kurang dari Rp. 4,5 miliar (US $ 500.000) terhadap pengeluaran sekitar Rp. 25,6 miliar (US $ 2,8 juta). Defisit anggaran tersebut ditutupi oleh bantuan dari Selandia Baru. logo .tk y...

العلاقات الغابونية الرواندية الغابون رواندا   الغابون   رواندا تعديل مصدري - تعديل   العلاقات الغابونية الرواندية هي العلاقات الثنائية التي تجمع بين الغابون ورواندا.[1][2][3][4][5] مقارنة بين البلدين هذه مقارنة عامة ومرجعية للدولتين: وجه المقا...

 

يفتقر محتوى هذه المقالة إلى الاستشهاد بمصادر. فضلاً، ساهم في تطوير هذه المقالة من خلال إضافة مصادر موثوق بها. أي معلومات غير موثقة يمكن التشكيك بها وإزالتها. (يونيو 2020) هذه المقالة تحتاج للمزيد من الوصلات للمقالات الأخرى للمساعدة في ترابط مقالات الموسوعة. فضلًا ساعد في تحسي...

 

Kecelakaan Pesawat Bravo 202 tahun 2012Ringkasan kecelakaanTanggal29 September 2012LokasiBandar Udara Husein Sastranegara, Bandung, Jawa Barat, Indonesia[1]Penumpang0Awak2Cedera0Tewas2[2]Selamat0Jenis pesawatFFA AS-202 BravoAsalBandar Udara Husein Sastranegara Kecelakaan Pesawat Bravo 202 Tahun 2012 merupakan kecelakaan Pesawat FFA AS-202 Bravo pada acara Bandung Air Show di Bandar Udara Husein Sastranegara, Bandung pada 30 September 2012.[3] Pesawat Bravo 202 dig...

P-500 Bazalt (Rusia: П-500 «Базальт», Inggris: basal) adalah rudal jelajah supersonik berbahan bakar cair, bertenaga roket, yang digunakan oleh angkatan laut Soviet dan Rusia. Penunjukan Grau adalah 4K80[1] dan pelaporan nama NATO adalah SS-N-12 Sandbox. Referensi ^ (Rusia) P-500 Bazalt Diarsipkan 2009-02-27 di Wayback Machine. Pranala luar Wikimedia Commons memiliki media mengenai P-500 Bazalt. MARITIME STRIKE The Soviet Perspective Russian/Sovjet P-500 Bazalt Page (with p...

 

Cet article est une ébauche concernant une localité allemande. Vous pouvez partager vos connaissances en l’améliorant (comment ?) selon les recommandations des projets correspondants. Nordendorf Armoiries Administration Pays Allemagne Land Bavière District(Regierungsbezirk) Souabe Arrondissement(Landkreis) Augsbourg Bourgmestre(Bürgermeister) Mandat Elmar Schöniger 2008-2014 Partis au pouvoir SPD Code postal 86 695 Code communal(Gemeindeschlüssel) 09 7 72 185 Indicatif téléph...

 

Law maintaining market competition Antitrust and Anti-Monopoly Law redirect here. For the film, see Antitrust (film). For the law specific to China, see Anti Monopoly Law of China. Competition law Basic concepts History of competition law Monopoly and oligopoly Coercive monopoly Natural monopoly Barriers to entry Herfindahl–Hirschman index Market concentration Market power SSNIP test Relevant market Merger control Anti-competitive practices Monopolization Collusion Formation of cartels Pric...

Mujair Status konservasi Rentan  (IUCN 3.1) Klasifikasi ilmiah Kerajaan: Animalia Filum: Chordata Kelas: Actinopterygii Ordo: Perciformes Famili: Cichlidae Genus: Oreochromis Spesies: O. mossambicus Nama binomial Oreochromis mossambicus(W. Peters), 1852 Mujair (Oreochromis mossambicus) adalah sejenis ikan yang biasa dikonsumsi. Penyebaran alami ikan ini adalah perairan Afrika dan di Indonesia pertama kali ditemukan di Indonesia oleh Pak Mujair di muara Sungai Serang pantai selatan ...

 

Социология права — отрасль социологии, изучающая взаимодействия института права с другими социальными институтами. В сферу интересов социологии права входит изучение генезиса, динамики, структуры правовых норм, а также их социальную обусловленность и роль в общест�...

 

Dutch confectionery PepernootCourseTreatPlace of originNetherlandsMain ingredients Flour Sugar Aniseed Cinnamon Cloves A pepernoot (Dutch pronunciation: [ˈpeːpərˌnoːt] ⓘ; plural: pepernoten [ˈpeːpərˌnoːtə(n)] ⓘ; literally, pepper nuts) is a Dutch cookie-like confectionery, traditionally associated with the early December Sinterklaas holiday in the Netherlands and Belgium. The ingredients have some similarities with German Pfeffernüsse. They are light brown, squ...

2023 studio album by Kali UchisRed Moon in VenusStudio album by Kali UchisReleasedMarch 3, 2023 (2023-03-03)Recorded2020–2021Genre R&B neo soul psychedelic soul[1] Length43:14LanguageEnglishSpanishLabelGeffenProducerAaron ParisAl ShuxAlbert HypeBenny BlancoCashmere CatChris LaRoccaClairmont the SecondDarkchildDJ KhalilDylan WigginsGradesJahaan SweetJ.LBSJosh CrockerKali UchisManuel LaraMndsgnOmar ApolloP2JSounwaveToneworldVicky NguyenWahWah JamesWondaGurl...

 

يفتقر محتوى هذه المقالة إلى الاستشهاد بمصادر. فضلاً، ساهم في تطوير هذه المقالة من خلال إضافة مصادر موثوق بها. أي معلومات غير موثقة يمكن التشكيك بها وإزالتها. (يوليو 2019) هذه المقالة تحتاج للمزيد من الوصلات للمقالات الأخرى للمساعدة في ترابط مقالات الموسوعة. فضلًا ساعد في تحسي...

 

تحالف ابتكارات التأهب الوبائي   الاختصار (بالإنجليزية: CEPI)‏  البلد النرويج  المقر الرئيسي أوسلو  تاريخ التأسيس 30 أغسطس 2016[1]  مكان التأسيس المنتدى الاقتصادي العالمي  المؤسس صندوق ويلكم،  ومؤسسة بيل ومليندا غيتس،  والنرويج،  واليابان،  وألماني�...

Richland BalsamRichland Balsam viewed from the Steestachee Bald OverlookHighest pointElevation6,405 ft (1,952 m)[1]Prominence3,010 ft (920 m)[2]Coordinates35°22′02″N 8°59′24″W / 35.3671315°N 8.9900864°W / 35.3671315; -8.9900864[1]GeographyLocationHaywood / Jackson counties, North Carolina, U.S.Parent rangeGreat Balsam MountainsTopo mapUSGS Sam KnobClimbingEasiest routeshort hiking trailMountain in North Carol...

 

A Nguni ethnic group in Southern Africa Amazulu redirects here. For other uses, see Amazulu (disambiguation). Ethnic group Zulu peopleAmaZuluTotal population14,243,600[1]Regions with significant populations South Africa13,644,000[1][2] Zimbabwe207,000[1] Lesotho204,000[1] Eswatini99,000[1] Malawi76,000[1] Mozambique6,900[1] Botswana6,700[1]LanguagesZuluTsonga, Sotho, Xhosa, EnglishReligi...