Kamassies is 'n gehug in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit is op 'n afgeleë pad oos van die N7 nasionale pad, noordoos van Kamieskroon. Die naam is afgelei van 'n Khoikhoi woord wat met sukkulente te doen het.