Juan Carlos Dyrzka (* 24 Maart 1941 – † 26 Junie 2012) was 'n Argentynse atleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspeles van 1964 en 1968 deelgeneem.[1][2]