Johnny Harris (gebore 3 November 1973) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Snow White and the Huntsman (2012) en Jawbone (2017).
Filmografie
Rolprente
- 2006: London to Brighton
- 2010: Huge
- 2012: Snow White and the Huntsman
- 2014: Monsters: Dark Continent
- 2017: Jawbone
Televisiereekse
Televisierolprente
- 2009: The Antiques Rogue Show
Video's
- 2001: Logo 'Dont Panic'
- 2004: The Streets: Blinded by Lights
- 2018: Working Class Heroes at the BFI
Eksterne skakels