Die Jerusalem-distrik (Hebreeus: מחוז ירושלים - Mehoz Yerushalayim) is een van Israel se ses distrikte. Die hoofstad en grootste stad is Jerusalem. In 2016 het die distrik 'n bevolking van 1 083 000 gehad.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.