Holden Kingswood 1971-1974 Holden HQ Kingswood sedan |
Oorsig |
---|
Vervaardiger |
Holden |
---|
Produksie |
1968–1984 |
---|
Bakwerk en onderstel |
---|
Klas |
Volgrootte motor |
---|
Bakstyl |
2-deur nutskoepee 3-deur paneelwa 4-deur sedan 5-deur stasiewa |
---|
Plek in geskiedenis |
---|
Voorganger |
Holden Special |
---|
Opvolger |
Holden Commodore |
Die Holden Kingswood is 'n luukse weergawe van 'n motorreeks wat geproduseer is deur GM Holden Ltd, die Australiese filiaal van General Motors, tussen 1968 en 1984.