Higgovale is 'n voorstad in die weste van Kaapstad.
Higgovale is suid van Kampsbaairylaan geleë en grens aan Kampsbaai in die weste en Oranjezicht in die ooste, met Leeukop direk noordwes daarvan.