Die Hermanusspeldekussing (Leucospermum gracile) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Kleinrivier, Babilonstoringberge en Bredasdorpberge. Die struik word slegs 0,4 m hoog en dra blomme van Julie tot Desember.
In Engels staan dit as die Hermanus Pincushion bekend.
Galery
Sien ook
Bronnelys
Eksterne skakels