Eerwaarde Dr Kaptein Hendrik Witbooi (tradisionele naam ǃNanseb ǀGabemab, 7 Januarie 1934, in Gibeon - 13 Oktober 2009, in Windhoek) was 'n Namibiese politikus en die sewende kaptein van die ǀKhowesin-stam.
Familie
Witbooi was die agterkleinseun van Hendrik Witbooi, die vroeë weerstandsleier wat sy volgelinge teen Europese kolonisasie gelei het.[1]
Verwysings