廣州市 (Guǎngzhōu Shì) Guangzhou
|
Hongkong en Guangzhou ten noorde daarvan
|
Guangzhou in die provinsie Guangdong, China
|
|
Basiese Inligting
|
Oorsprong van die naam: |
羊城 yángchéng "Stad van Bokke"
|
Afkorting: |
穗 Suì
|
Oppervlakte: |
3 843,43 km²
|
Bevolking (2008): |
6 458 299 Munisipaliteit
|
Digtheid (2008): |
1 055/km² Munisipaliteit
|
BIP (2009): - per kapita |
VS$ 133 5 miljard VS$ 13 111
|
Hoogte bo seespieël: |
11 m
|
Poskode: |
510000
|
Areakode: |
+86/20
|
Nommerplaat-identifikasie : |
粤A
|
Tydsone : |
UTC+8
|
Webwerf : |
www.gz.gov.cn
|
Regering
|
Administratiewe Tipe: |
Spesiale ekonomiese sone
|
CPC Guangzhou Komiteesekretaris: |
|
Burgemeester: |
Wan Qingliang
|
Guangzhou (Chinees: 廣州;) is 'n stad in die Volksrepubliek China met 6 458 299 inwoners. Die totale metropolitaanse gebied het 10 182 000 inwoners. Guangzhou is die hoofstad van die provinsie Guangdong in die suide van China.
Die stad is 'n belangrike hawestad – die hawe was in 2004 die sesde grootste ter wêreld. Guangzhou het 'n verbroederingsooreenkoms met Durban, Suid-Afrika.
Eksterne skakels