Die grysblaarluisieboom (Leucospermum grandiflorum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom vanaf Paardeberg tot by die Paarl. Die struik word 2,5 m hoog en dra blomme van Julie tot Desember.
In Engels staan dit as die Grey-leaf fountain pincushion bekend.
Galery
Sien ook
Bronnelys
Eksterne skakels