Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

Groot Arcana

Die 22 kaarte van die Rider-Waite-tarot se Groot Arcana.

Die Groot Arcana is die tarotkaarte met name of nommers wat vir waarsêery gebruik word. Die name is deur okkultiste gegee aan tarotkaarte wat oorspronklik vir kaartspeletjies gebruik is.[1] Daar is gewoonlik 22 sulke kaarte in 'n standaardpak van 78 tarotkaarte, wat gewoonlik van 0 tot 21 gemerk is. (In pakke kaarte vir speletjies is daar nie 'n 0 nie; die ongenommerde kaart is die Dwaas. Dié naam word nie in speletjies gebruik nie.)

Voor die 17de eeu is tarotkaarte uitsluitlik vir kaartspeletjies en dobbel gebruik. Die Dwaas en 21 ander troefkaarte was bloot deel van 'n standaardpak.[2] Dié kaarte was permanente troefkaarte en word deur okkultiste van die ander kaarte, die sogenaamde Klein Arcana, onderskei.[3]

Die terme "Groot Arcana" en "Klein Arcana" word in okkultisme gebruik, en die waarsêery-elemente se oorsprong is Jean-Baptiste Pitois (1811-'77), wat onder die naam Paul Christian geskryf het.[4]

Lys van die Groot Arcana

Nes die vroeë Italiaanse pak kaarte waarop die waarsêerypakke geskoei is, is daar in elke Groot Arcanum 'n toneel, wat een of meer mense uitbeeld, met baie simboliese elemente. In baie pakke het hulle 'n nommer (gewoonlik in Romeinse syfers) en naam, hoewel alle pakke nie albei het nie; somme het net 'n prentjie. Elke tarotpak is verskillend en het 'n verskillende verbintenis in waarsêery, hoewel die simboliek meestal dieselfde bly.

Die vroeëre pakke wat net vir speetjies gebruik is, het ongenommerde prentjies op die troefkaarte gehad (waarskynlik omdat baie spelers destyds ongeletterd was) en die volgorde van die kaarte was nie gestandaardiseer nie.[5]

0. Die Dwaas: Vertroue en spel.

Die dwaas word gewoonlik voorgestel deur 'n jong man wat op 'n pad loop met al sy besittings in 'n sak. Die sak is aan 'n stok vas wat oor die skouer gedra word. Aan die dwaas se voete is gewoonlik 'n hond wat opgewonde langs hom blaf. Op baie prentjies stap die man na 'n afgrond.

1. Die Towenaar: Eie realiteit en visie.

Die towenaar word gewoonlik voorgestel deur 'n man wat in beheer is van al die elemente van die natuur: vuur, aarde, lug en water.

2. Die Hoëpriesteres: Intuïsie en insigte.

Die hoëpriesteres word gewoonlik voorgestel deur 'n vrou tussen twee pilare met 'n boek (of ander simbool van wysheid) in haar hande.

3. Die Keiserin: Oorvloed en kreatiwiteit.

Die keiserin word voorgestel as 'n vrou wat óf swanger is óf 'n kind versorg.

- Intuïsie:

4. Die Keiser: Mag en verantwoordelikheid.

Die keiser is gewoonlik 'n man met duidelike simbole van mag, soos 'n kroon.

5. Die Hoëpriester: Leer en onderrig.

Die opperpriester is 'n man wat omring is deur geestelike simbole en het soms ook 'n boek in sy hande waarin die waardes wat hy beskerm, neergeskryf is.

6. Die Verliefdes: Selfliefde en romanse.

Die verliefdes word gewoonlik voorgestel deur 'n man en vrou wat duidelik op mekaar verlief is. 'n Derde persoon word soms ingesluit wat die paartjie verbind aan mekaar of anders word 'n simbool soos Kupido gebruik om die liefdesverband tussen die twee te verteenwoordig.

7. Die Strydwa: Selfgerigtheid en ywer

Die strydwa word voorgestel as 'n man met 'n ridderharnas wat hom van kop tot toon beskerm. Hy staan gewoonlik op 'n tweewielstrydwa wat deur vier diere getrek word.

8. Krag: Volharding en oorwinning

Krag word voorgestel deur 'n vrou saam met 'n leeu. Verskeie maniere word gevind om aan te toon dat die vrou beheer uitoefen oor die leeu deur byvoorbeeld op die leeu te sit of anders om die leeu se bek oop te maak.

9. Die Kluisenaar: Innerlike wysheid en toepassing

Die kluisenaar is gewoonlik 'n man met 'n eenvoudige kleed wat stap met 'n kierie in die donker terwyl hy die pad met 'n lamp verlig.

10. Die Gelukswiel: Sikliese verandering en nuwe inisiatiewe

Die gelukswiel is gewoonlik 'n wiel met agt speke. Op die rand van die wiel word die letters ROTA geskryf. Gewoonlik is daar drie wesens wat op of af teen die wiel klim.

11. Geregtigheid: Gebalanseerde visie en regverdigheid

Geregtigheid of aanpassing word voorgestel deur 'n vrou wat 'n stel skale vashou.

12. Die Gehangde Man: Perspektief en geduld

Die gehangde man word voorgestel deur 'n man wat aan sy voet onderstebo hang.

13. Die Dood: Natuurlike transformasie en/of eindpunt

Die dood word deur 'n grafsteen, doodskis of geraamte met sy sekel voorgestel.

14. Matigheid: Integrasie van geestelike waarhede

Matigheid word normaalweg voorgestel deur 'n vrou met twee bekers. Die bekers bevat verskillende vloeistowwe wat die vrou in die regte hoeveelhede vermeng word.

+ Die Waarheid

15. Die Duiwel: Slagoffer van omstandighede

Die duiwel word gewoonlik voorgestel deur 'n mens-dier wat 'n bokkop het, die lyf van 'n man maar hoewe eerder as voete. 'n Man en vrou is gewoonlik in kettings aan die voete van die duiwel vasgemaak.

16. Die Toring: 'n Dramatiese verandering of omskommeling

Die toring word voorgestel as 'n hoë gebou wat inmekaarstort. Gewoonlik tuimel 'n mens of twee uit die toring.

17. Die Ster: Waarheid en hoop

Die ster word gewoonlik voorgestel deur 'n jong vrou wat sit en water skep uit 'n poel.

18. Die Maan: Onbewuste en/of onvoorwaardelike liefde

Die maan word voorgestel deur 'n prent van 'n sekelmaan.

19. Die Son: Vreugde en uitlewing

Die son word gewoonlik voorgestel deur 'n prent waar die son sentraal staan tot die simboliek van die kaart.

20. Oordeel: Wonderwerke en skielike positiewe verandering

Oordeel word voorgestel deur 'n engel wat op 'n trompet blaas met 'n duidelike onderskeid tussen twee toestande, waarvan die een duidelik positief uitgebeeld word en die ander duidelik negatief.

21. Die Wêreld: Voltooiing en voleinding

Sien ook

Verwysings

  1. Decker, Ronald; Depaulis, Thierry; Dummett, Michael (5 Desember 1996). A Wicked Pack of Cards: Origins of the Occult Tarot (in Engels). Bloomsbury Academic. p. 38. ISBN 978-0-7156-2713-6.
  2. Michael Dummett. The Game of Tarot. Londen: Duckworth, 1980. ISBN 0715631225
  3. Decker, Ronald; Dummett, Michael (2002). A History of the Occult Tarot, 1870-1970 (in Engels). London: Duckworth. ISBN 978-0-7156-3122-5.
  4. Ronald Decker, Thierry Depaulis, and Michael Dummett. A Wicked Pack of Cards. The Origins of the Occult Tarot. New York. St. Martin's Press, 1996
  5. hamiltonparker (15 Junie 2012). "Getting Started with Reading the Tarot Cards for Yourself". Craig & Jane (in Engels (VSA)). Besoek op 10 April 2019.

Skakels

This information is adapted from Wikipedia which is publicly available.

Read other articles:

Census-designated place in Florida, United StatesHobe Sound, FloridaCensus-designated placeBanyan trees on Hobe Sound Beach in Jupiter IslandLocation in Martin County and the state of FloridaShow Hobe SoundShow FloridaShow the United StatesCoordinates: 27°04′N 80°08′W / 27.067°N 80.133°W / 27.067; -80.133Country United StatesState FloridaCounty MartinArea[1] • Total7.72 sq mi (20.00 km2) • Land7.11 …

Measure of an earthquake's strength This article is about the earthquake magnitude scale introduced by Charles Richter in 1935. For a review of earthquake magnitude scales, see seismic magnitude scales. For the musical scale used for tuning harmonicas, see Richter tuning. For the single by EPMD, see Richter Scale (song). Part of a series onEarthquakes Types Mainshock Foreshock Aftershock Blind thrust Doublet Interplate Intraplate Megathrust Remotely triggered Slow Submarine Supershear Tsunami Ea…

أوليفر بير معلومات شخصية الميلاد 14 سبتمبر 1979 (العمر 44 سنة)ريغنسبورغ  الطول 1.80 م (5 قدم 11 بوصة) مركز اللعب مدافع الجنسية ألمانيا  مسيرة الشباب سنوات فريق SC Regensburg يان ريغينسبورغ 0000–1991 ميونخ 1860 1991–1997 FC Bayern Munich Junior Team [الإنجليزية]‏ المسيرة الاحترافية1 سنوات فريق …

Government complex in Caracas, Venezuela Palacio de Justicia de Caracas The Palacio de Justicia de Caracas is a government complex straddling Avenida Bolívar in Caracas, Venezuela. It houses numerous courtrooms and judicial facilities serving the metropolitan area. Designed by Carlos Gómez de Llarena in 1983, it became functional in 2004.[1] History A close view of the Palacio de Justicia de Caracas The principal aspect of the plans put forward by the architect Carlos Gómez de Llarena…

Liberal Party of Australia Leadership spill, 2008 ← 2007 16 September 2008 2009 →   Candidate Malcolm Turnbull Brendan Nelson Caucus vote 45 41 Percentage 52.3% 47.7% Seat Wentworth (NSW) Bradfield (NSW) Leader before election Brendan Nelson Elected Leader Malcolm Turnbull This article is part of a series aboutMalcolm Turnbull Early life and career Spycatcher trial OzEmail Member for Wentworth (2004-2018) Howard government 2008 Liberal leadership spill Carbon Poll…

You'll Never Walk Alone is een lied geschreven door Richard Rodgers en Oscar Hammerstein II voor de musical Carousel (1945). Het nummer is meermaals opgenomen door verschillende artiesten, waarvan de versie van Gerry & the Pacemakers waarschijnlijk de bekendste is. Deze versie is beïnvloed door de versie van Gene Vincent. Gerry & the Pacemakers You'll Never Walk Alone Single van:Gerry & the Pacemakers B-kant(en) It's All Right (1963)We Got the Whole World in Our Hands (1995) Uitgebr…

هذه المقالة يتيمة إذ تصل إليها مقالات أخرى قليلة جدًا. فضلًا، ساعد بإضافة وصلة إليها في مقالات متعلقة بها. (مارس 2021) التحالف الرباعيمعلومات عامةالنوع معاهدة التوقيع 20 نوفمبر 1815الأطراف  النمسا بروسيا روسيا المملكة المتحدةتعديل - تعديل مصدري - تعديل ويكي بياناتتم تش…

Soul's RefrainSingel oleh Yoko Takahashidari album 〜refrain〜 The songs were inspired by EVANGELIONBahasaJepangDirilis21 Februari 1997 (1997-02-21)Format8cmCD (Mini CD)CDDirekam1997GenreJ-PopAnisonDurasi5:14LabelStarchild (Sekarang: King Amusement Creative)Komponis musikToshiyuki Omori (大森俊之code: ja is deprecated )LirikusNeko Oikawa (及川眠子code: ja is deprecated )ProduserToshimichi Otsuki (大月俊倫code: ja is deprecated ) Soul's Refrain (Jepang: 魂のルフランcode: …

DB 1120Lübeck - Hamburg Totale lengte63,9 kmSpoorwijdtenormaalspoor 1435 mmAangelegd doorLübeck-Büchener EisenbahnGeopend1 augustus 1865Huidige statusin gebruikGeëlektrificeerd2008Aantal sporen2Baanvaksnelheid160 km/uBeveiliging of treinbeïnvloedingIndusiTreindienst doorDeutsche Bahn Traject Legenda DB 1113 van Lübeck-Travemünde Strand, tot 1908 DB 1137 van aansl Brandenbaum 0,0 Lübeck Hbf tot 1908 DB 1130 van Lübeck Hafen DB 1100 van Puttgarden 0,0 Lübeck Hbf vanaf 1908 lijn naar Bad …

Улица Мукусаласлатыш. Mūkusalas iela Общая информация Страна  Латвия Город Рига Исторический район Торнякалнс, Зиепниеккалнс Протяжённость 4081 м Прежние названия Мукенгольмская,Оскара (Оскаровская), Радиотехникас  Медиафайлы на Викискладе Улица Му́кусалас (латыш. Mūkusalas iel…

Government agency United States Commission on Civil RightsAgency overviewFormedSeptember 9, 1957; 66 years ago (1957-09-09)HeadquartersWashington, D.C.Agency executiveNorma V. Cantu, ChairWebsitewww.usccr.gov The U.S. Commission on Civil Rights (CCR) is a bipartisan, independent commission of the United States federal government, created by the Civil Rights Act of 1957 during the Eisenhower administration, that is charged with the responsibility for investigating, reporting on,…

Один із інгібіторів протонної помпи — Омепразол. Інгібітори протонної помпи (ІПП[1] (англ. PPI), інгібі́тори прото́нного насо́са[джерело?]) — група ліків, що зменшують або тривало пригнічують виділення шлункового соку. За механізмом дії ці ліки — інгібітори прото…

هذه المقالة يتيمة إذ تصل إليها مقالات أخرى قليلة جدًا. فضلًا، ساعد بإضافة وصلة إليها في مقالات متعلقة بها. (يوليو 2019) ديك غيري معلومات شخصية الميلاد ديسمبر 1945[1]  ليستر[1]  تاريخ الوفاة 21 فبراير 2021 (75–76 سنة)[1]  مواطنة المملكة المتحدة  الحياة العملية المد…

Danish television series Not to be confused with Rain (TV series). The RainGenreDramaPost-apocalypticPsychological thrillerScience fictionCreated by Jannik Tai Mosholt Esben Toft Jacobsen Christian Potalivo Written by Jannik Tai Mosholt Lasse Kyed Rasmussen Marie Østerbye Poul Berg Mette Heeno Directed by Kenneth Kainz Natasha Arthy Starring Alba August Lucas Lynggaard Tønnesen Mikkel Følsgaard Lukas Løkken Jessica Dinnage Sonny Lindberg Angela Bundalovic Natalie Madueño Clara Rosager Evin …

Andorran footballer This article is an orphan, as no other articles link to it. Please introduce links to this page from related articles; try the Find link tool for suggestions. (July 2018) Xavier GilPersonal informationFull name Francesc Xavier Gil SánchezDate of birth (1982-05-24) 24 May 1982 (age 41)Place of birth AndorraHeight 1.76 m (5 ft 9+1⁄2 in)Position(s) DefenderTeam informationCurrent team FC Santa ColomaNumber 3Senior career*Years Team Apps (Gls)2002–200…

Recreated village in Seoul, South Korea Namsangol Hanok VillageKorean nameHangul남산골한옥마을Hanja南山골韓屋마을Revised RomanizationNamsangol hanok maeulMcCune–ReischauerNamsan'gol hanok maŭl Namsangol Hanok Village (Korean: 남산골한옥마을) is a recreated village of historical Korean buildings in Pil-dong, Jung District, Seoul, South Korea. The village contains several Korean traditional houses called hanok.[1] The Namsangol Hanok Village offers one the …

Bintang BhayangkaraDianugerahkan oleh Presiden IndonesiaTipeBintang SipilDibentuk1961Negara IndonesiaKelayakanSipilStatusMasih dianugerahkanPrioritasTingkat lebih tinggiBintang Yudha DharmaTingkat lebih rendahtidak adaSetingkatBintang Kartika Eka PaksiBintang JalasenaBintang Swa Bhuwana Paksa Bintang Bhayangkara adalah tanda kehormatan yang diberikan oleh Pemerintah Republik Indonesia untuk menghormati jasa seseorang memajukan dan mengembangkan Kepolisian Negara Republik Indonesia.[1 …

XXIX Campeonato Africano das Nações África do Sul 2013 Logotipo oficial Dados Participantes 16 Organização CAF Anfitrião África do Sul Período 19 de janeiro – 10 de fevereiro Gol(o)s 69 Partidas 32 Média 2,16 gol(o)s por partida Campeão Nigéria (3º título) Vice-campeão Burkina Faso 3.º colocado Mali Melhor marcador 4 gols: Emmanuel Emenike Wakaso Mubarak Melhor ataque (fase inicial) Costa do Marfim – 7 gols Melhor defesa (fase inicial) Burkina Faso – 1 gol Maior goleada (dif…

Television channel Atomic TVTypemusic television channelCountryRomaniaBroadcast areaRomaniaMoldovaHeadquartersBucharest, RomaniaProgrammingLanguage(s)RomanianPicture formatHDTV (1080i)OwnershipOwnerDacia RTV Bucharest (1999 - 2004, Atomic Entertainment license)Atomic Media Advertising (2021 - present)HistoryLaunched3 February 1999 (first launch) 20 November 2021 (relaunch)Closed26 June 2004 (original)Replaced byTV K Lumea (Romania) (2004)LinksWebsitehttps://atomictv.ro Atomic TV (stylized as Ato…

Indian Odia-language TV channel Television channel Sidharth TVEbe Sabu NuaCountryIndiaBroadcast areaIndiaNetworkSidharth TV NetworkHeadquartersCuttack, Odisha, IndiaProgrammingLanguage(s)OdiaOwnershipOwnerSitaram Agrawal & Namita AgrawalSister channelsSidharth GoldSidharth BhaktiJay Jagannath TV91.9 Sidharth FMHistoryLaunched15 May 2021; 2 years ago (2021-05-15)LinksWebsitesidharthtvnetwork.com/sidharthtv Sidharth TV is an Odia language General Entertainment Channel in Odis…

Kembali kehalaman sebelumnya

Lokasi Pengunjung: 3.129.247.217