Die woord graafskap kan verwys na 'n gebied wat tydens die Middeleeue deur 'n graaf bestuur is (graafskap Vlaandere, graafskap Holland).
In die Verenigde Koninkryk is 'n graafskap (Engels: county) 'n gebied wat vir administratiewe beheer afgebaken is.
Verenigde Koninkryk
Engeland
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
Graafskappe van Engeland.
Engelse graafskappe (Engels: Counties) is die volgende vlak van die administratiewe distrik.
Eksterne skakels