Goudstert-engelvis
|
|
|
|
Wetenskaplike klassifikasie
|
Domein:
|
|
Koninkryk:
|
|
Filum:
|
|
Subfilum:
|
|
Infrafilum:
|
|
Superklas:
|
|
Klas:
|
|
Subklas:
|
|
Infraklas:
|
|
Superorde:
|
|
Orde:
|
|
Familie:
|
|
Genus:
|
|
Spesie:
|
P. chrysurus
|
Binomiale naam
|
Pomacanthus chrysurus
(Cuvier, 1831)
|
Sinonieme
|
- Holacanthus nicobariensis
- Pomacanthus nicobariensis
|
Die Goudstert-engelvis (Pomacanthus chrysurus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan: die Golf van Aden en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Goldtail angelfish.
Identifikasie
Die vis word tot 33cm lank en sy lyf is donkerbruin tot swart met 5 tot 6 nou, wit vertikale strepe wat by die punte krom is. Daar is onreƫlmatige blou merke op die kop en snoet. Die onvolwasse visse lyk amper soos die volwasse vis, die wit strepe staan meer uit. Hulle leef in vlak koraalriwwe in water wat 1 tot 25m diep is. Die visse vreet sponse, alge en klein ongewerweldes.
Sien ook
Eksterne skakel
Bron
- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3