Die gewone wildekweper (Cryptocarya transvaalensis) is 'n boom wat inheems is aan Eswatini, Limpopo, Mpumalanga en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom dit voor op die Drakensberg-eskarp van Eswatini tot by die Wolkberg en die Soutpansberge en verder noord.
Die boom se FSA-nommer is 114.[1]
Sien ook
Verwysings
Bronne