Gerimpelde snellervis
|
|
Pseudobalistes fuscus
|
|
|
Wetenskaplike klassifikasie
|
Domein:
|
|
Koninkryk:
|
|
Filum:
|
|
Subfilum:
|
|
Infrafilum:
|
|
Superklas:
|
|
Klas:
|
|
Subklas:
|
|
Infraklas:
|
|
Superorde:
|
|
Orde:
|
|
Familie:
|
|
Genus:
|
|
Spesie:
|
P. fuscus
|
Binomiale naam
|
Pseudobalistes fuscus
|
Sinonieme
|
- Balistes caerulescens, Rüppell, 1829[1]
- Balistes fuscus, Bloch & Schneider, 1801
- Balistes rivulatus, Rüppell, 1837
|
Die Gerimpelde snellervis (Pseudobalistes fuscus) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Yellow-spotted triggerfish of die Rippled triggerfish.
Sien ook
Bron
- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
Verwysings
Eksterne skakels