Höhne het 'n lang loopbaan in die diens van die Oranje-Vrystaat gehad wat begin het in ongeveer 1863 as Landdros van die distrik Philippolis. Daarna het hy die posisie van Staatsekretaris beklee wat hy tot sy dood in 1879. Höhne is geloof vir sy diplomatiese benadering tot die probleme met die Engelse oor hul anneksasie van die diamantvelde in die vroeë 1870's.[3]
Verwysings
Notas
↑Muller. Oude tyden in den Oranje-Vrystaat. p. 258.