Frank Brilando (29 Junie 1925 — 5 Mei 2019)[1] was 'n Amerikaanse resiesfietsryer. Hy neem deel aan die Olimpiese Somerspele van 1948 en 1952.[2]
Hy sterf op 5 Mei 2019 in die ouderdom van 93.[1]