- Flappe stuur hierheen aan. Vir die vliegtuigvlerktoestel, sien klappe.
Euplectes (vinke en flappe) is 'n genus wat hoort tot die voëlfamilie Ploceidae.[1] Die genus is verwant aan die wewers en is sterk dimorfiese, poligame voëls. Die broeiende mannetjies is oorwegend swart terwyl die nie-broeiende mannetjies, wyfies en jonges valerig is. Die genus bou 'n ovaalnes met 'n syingang.
Spesies
Die volgende spesies is deel van die genus:
Sien ook
Bron
Verwysings
- ↑ Craig, Adrian J. F. K. (1980). "Behaviour and evolution in the genus Euplectes". Journal of Ornithology. 121 (2): 144–161. doi:10.1007/BF01642928.