Eloff is 'n dorpie in Victor Khanye Plaaslike Munisipaliteit in westelike Mpumalanga, Suid-Afrika. Die R555-streeksroete gaan deur die dorp.