Botshabelo is 'n dorpie in Nkangala-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.
Die nedersetting is oorspronklik as 'n sendingstasie van die Berlynse Sendinggenootskap gestig in Februarie 1865.
Verval
Sedert ’n suksesvolle grondeis, met die geskiedkundige dorpie, omliggende natuurreservaat en die plaaslike vliegveld wat in 2005 aan sowat 1000 geskuifde gesinne terug gegee is, is verskeie aanbiedinge vir hulp om Botshabelo as internasionale toerisme bestemming te laat voortleef, deur die eisers van die hand gewys. Teen 2023 was daar byna niks meer van die selfonderhoudende Berlynse sendingstasie oor nie.[1]
Galery
Verwysings
Sien ook
Bron
Eksterne skakels