Djajapoera

Djajapoera
Djajapoera


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Papua
 Oppervlakte:  
 - Totaal 9,4 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2000) 172.723
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Amptelike webwerf http://www.jayapurakota.go.id/

Djajapoera (uitgespreek as Djaa-ja-poeraa) is 'n stad en lê in die provinsie en eiland Papua in Indonesië. Djajapoera is die provinsiale hoofstad. Hollandia is die naam wat die stad in die Hollandse tydperk gekry het (1910-1962).

Vervoer

Lughawe Sentani in Jayapura

Susterstad

Port Moresby, Papua-Nieu-Guinea