Dinteranthus pole-evansii is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap van Upington tot by Prieska voor. Daar is twee subpopulasies wat uit gesamentlik minder as 1000 plante bestaan wat bedreig word deur oorbeweiding.
Bronne