Digitale media is enige media wat in masjienleesbare formate geënkodeer is.[1] Digitale media kan geskep, gekyk, versprei, gewysig en bewaar word op digitale elektroniese toestelle.
Hardeskywe
Hardeskywe stoor inligting in binêre vorm en so word beskou as 'n soort fisiese digitale media.
Verwysings
- ↑ "Digital Media" (PDF). Technology Brief. University of Guelph. September 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 26 Februarie 2015. Besoek op 28 Maart 2014.