Masjien-leesbare data, of rekenaar-leesbare data, is data (of metadata) in 'n formaat wat maklik deur 'n rekenaar verwerk kan word.
Daar is twee tipes: die wat deur mens-leesbare data, wat ook deur rekenaars gelees kan word (byvoorbeeld HTML) of datalêer formate hoofsaaklik bedoel vir die verwerking deur rekenaars (byvoorbeeld XML of JSON).